Netwerk24 iPhones verkoop so swak Apple wil dit goedkoper maak
Apple is van plan om die eerste keer in elf jaar die prys van sekere van sy peperduur slimfone te verlaag in ’n poging om sy verkope ’n broodnodige hupstoot te gee. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 ‘My gewete is skoon’
“My gewete is skoon. Die ondersoek sal my naam van alle blaam suiwer,” sê Mondli Gungubele. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Mediclinic se oorname van 2 hospitale verbied
Die Mededingingstribunaal het ’n stokkie gesteek voor Mediclinic se planne om twee hospitale in Klerksdorp oor te neem. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Kraglose verkiesing dalk SA se voorland
Moontlike kragonderbrekings kan tydens die verkiesing dreig as die Nasionale Unie van Mynwerkers (NUM) doen wat hy belowe. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Facebook ‘spioeneer’ op kinders
Facebook het kinders van so jonk as 13 betaal om op hulle te mag spioeneer. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Unieke ou tekkies dalk groot geld werd
’n Nuwe Amerikaanse mededinger het pas in Londen geland met sy oë op ’n mark van £200 miljoen vir tweedehandse tekkies. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Geen keer aan Vodacom-boikot oor #PleaseCallMe
Die sogenaamde #PleaseCallMe-beweging se beplande boikot van Vodacom gaan Donderdag voort. Organiseerders het Woensdag die media in Auckland Park toegespreek. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Eise styg meer as premies in 2018
Nieteenstaande eise wat verlede jaar skerper as premies gestyg het, is mediese fondse nog gesond. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 ‘Net één goudmyn sal wins maak met Eskom-plan’
As Eskom se nuwe tariefverhogings goedgekeur word, sal daar binne twee jaar, teen 2021, slegs een goudmyn oorbly wat nog ekonomies lewensvatbaar is. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Staat se beleid oor klimaat te vaag, kla NGO’s
Die regering se beleid oor klimaatsverandering is vaag en nie dringend genoeg nie, is die kritiek van ’n reeks nieregeringsorganisasies. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Matjila belê om ‘sy goeie vriend Iqbal Survé’ te help
Dr. Daniel Matjila, voormalige uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK), het self erken hy gebruik sy “mag as uitvoerende hoof” om die belegging in Ayo Technology Solutions goed … Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Goeie voorspelling oor mielies ‘verras’
Landbou-ekonome is verras oor hoeveel hektaar vanjaar met mielies beplant is, gegewe die nypende droogte in groot dele van die Wes-Vrystaat en Noordwes. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Adjunkminister van finansies betrek by blik OBK-wurms
Mondli Gungubele, adjunkminister van finansies, word nou betrek by ’n forensiese ondersoek oor beweerde korrupsie by die Openbare Beleggingskorpoasie (OBK). Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Nóg ’n geskorste OBK-hoë getuig voor kommissie
Victor Seanie getuig Woensdag oor gebeure wat hulle die afgelope paar jaar by dié korporasie afgespeel het. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Shoprite se aandeel tuimel ná skoknuus oor wins
Beleggers het Woensdagoggend op groot skaal hul Shoprite-aandele verkoop nadat die maatskappy aangekondig het sy wins gaan met byna ’n derde val. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Lewis het goeie Kersfees agter die rug
Die meubelhandelaar se aandeelprys het skerp gestyg danksy tekens van ’n ommekeer. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 VSA maak strafsaak teen Huawei
Die VSA het talle strafregtelike klagte teen verskillende afdelings van die Chinese Huawei Technologies gelê. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 ’n Nuwe era, petrol en die begroting
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 OBK weer op hol oor nóg ’n e-pos
’n E-pos waarin ’n direkteur van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) van korrupsie beskuldig word, het Dinsdag wéér ’n krisis by dié instelling veroorsaak. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Markte wag en kyk oor Brexit en Fed
Markte wat wag om te kyk wat gebeur met die Brexit-stem en wat die Federale Reserweraad (Fed) oor rentekoerse gaan besluit, het vroeg Woensdagoggend druk op die dollar geplaas. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Daar’s g’n plek vir eindelose reddingsboeie – Gordhan
“Daar is nie ruimte in die fiskus vir eindelose reddingsboeie nie en dit is die realiteit,” het Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, gesê. Sake (30-01-2019)
Netwerk24 Belê hier in groenkrag
Suid-Afrikaanse beleggers kan binnekort nog ’n manier vind om hul geld in groenkrag en die stryd teen klimaatsverandering te belê. Sake (30-01-2019)