Netwerk24 Resilient vervang omstrede direkteur
’n Omstrede direkteur het by die eiendomsfirma Resilient bedank. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Pepkor-direkteur bedank skielik
Pieter Erasmus (53), voormalige jare lange uitvoerende hoof van die Pepkor-groep, het as nie-uitvoerende direkteur van die nuwe Pepkor (voorheen Steinhoff Africa Retail) bedank. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Shoprite se wins val dalk met meer as 20%
Die kleinhandelreus se wins kan met tot 29% val vir die ses maande tot Desember. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Total sê binne dae oor olie aan Suid-Kaapse kus
Total glo die Brulpadda-veld in die diepsee kan tussen 500 miljoen en meer as 1 miljard vate olie bevat, maar een van sy vennote in die projek is selfs meer positief. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Minister Ramos? Twitter hoop so!
Dis hoogs onwaarskynlik dat Maria Ramos, ’n selferkende werkolis, op 60 gaan begin rose kweek of doilies hekel. Oor wat sy wel gaan doen, is daar baie idees... Sake (29-01-2019)
Netwerk24 ‘Cyril, wees dapper en verlaag firma-taks’
Pres. Cyril Ramaphosa gaan baie moeilik buitelandse beleggers oortuig om in Suid-Afrika te belê sonder om maatskappybelasting te verlaag. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Só staan sake nou vir Februarie
Petrol sal styg en diesel sal daal in Februarie, voorspel die Outomobiel-Assosiasie (AA). Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Absa se aandeelprys styg ná Ramos-nuus
Beleggers op die JSE het die nuus dat Maria Ramos as hoof van die bankgroep Absa uittree, heel gelate aanvaar. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 OBK-direksie het Matjila-kwessie ‘reg behartig’
Die OBK het klagte van korrupsie teen twee van sy direkteure reg behartig, het die Mpati-kommissie gehoor. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Wie is René van Wyk, wat by Ramos oorneem?
René van Wyk is Dinsdag as waarnemende uitvoerende hoof van Absa aangewys ná die onverwagse aankondiging dat Maria Ramos einde Februarie aftree. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 OBK se ‘magtelose’ direksie in die kollig
In watter mate die OBK se direksie omstrede beleggings sou kon stuit, het Dinsdag in die sittings van die Mpati-kommissie van ondersoek in die kollig beland. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Mr. Tekkie-span sê Pepkor-syfers is ‘tragies’
Dis “tragies om die beroerde vertoning van Pepkor se spesialiteitsafdeling te sien,” sê Braam van Huyssteen na aanleiding van die kwartaalsyfers wat Pepkor Maandag uitgereik het. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Absa se 2 jaar lange houvas op Maria Ramos
Maria Ramos, uitvoerende hoof van Absa, wou reeds in 2016 bedank, maar moes eers ’n “kontrolelys” voltooi voordat die direksie haar sou toelaat om te loop. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Huawei se probleme raak ook SA
Daar blyk geen einde te wees aan Huawei se ellende nie. Dié Chinese telekommunikasiereus het bloedneus in Amerika gekry nadat die owerhede strafregtelike klagte teen die maatskappy ingedien het. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 SAUK-werknemers kry hul geld
Die SAUK het pas bevestig dat sy werknemers betaal is. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Gaan Tito dalk ’n ‘vervelige’ begroting lewer?
Die tyd is reg om maatskappybelasting te verlaag, reken kennis in aanloop tot Februarie se begrotingsrede. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Amerikaanse dollar nou van bank tot bank gestuur
Zimbabwe sal nou toelaat dat die Amerikaanse dollar elektronies verruil kan word sonder om van die rampspoedige elektroniese dollar (RTGS$) gebruik te maak. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 GPI wil oopmaak oor vergoeding
Grand Parade Investments, wat Burger King en Dunkin' Donut in Suid-Afrika bedryf, gaan vanjaar meer deursigtig wees oor hoe hy oor die vergoeding van sy topbestuur besluit. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Gogga laat iPhone-eienaars in koue sweet uitbars
’n Ernstige gogga het Apple se FaceTime-app beetgekry wat gebruikers toelaat om toegang tot ’n ander gebruiker se foon se mikrofoon te kry, sonder toestemming. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Ramos tree af by Absa
Maria Ramos tree einde Februarie as hoof van Absa af, het die bankgroep Dinsdag aangekondig. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Nie volhoubaar om verbruikers te subsidieer
Eskom se balansstaat het verbruikers oor die jare gesubsidieer. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 ’n Knoeiery, gerugte en nuwe katoeters
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Volkswagen nou ook in Etiopië
Volkswagen sprei sy vlerke ál weier oor Afrika. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 SAUK-werkers kry nie salaris
Werknemers van die SAUK het nog nie hul salarisse ontvang nie. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Skroefie rede hoekom iPhones nie in VSA gemaak word
’n Piepklein skroefie is die rede waarom Apple sy produkte nie geheel en al in Amerika kan vervaardig nie. Sake (29-01-2019)
Netwerk24 Rand staan al hoe sterker in 2019
Die rand het reeds vanjaar met sowat 5% teenoor die dollar verstewig, aldus Annabel Bishop, hoofekonoom van Investec. Sake (29-01-2019)