Netwerk24 17 skepe vaar Kaap in net in Januarie
Al meer passasierskepe gaan in Kaapstad gesien word danksy die nuwe geriewe in die Waterfront. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 Pepkor se aandeelprys daal ná Kers-syfers
Beleggers het aanvanklik geskrik toe hulle Pepkor se Kerstyd-syfers onder oë gekry het. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 Kusile, Medupi het miljarde se herstelwerk
Die koste van herstelwerk by Eskom se twee nuutste kragstasies, Medupi en Kusile, is besig om op te loop, selfs nog voordat dié twee kragstasies klaar gebou is. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 Kritiek op banke wat weer geld wil leen aan SAL
Suid-Afrikaanse banke kos belastingbetalers miljarde rand, want sonder hul hulp sou die SAL al in sakeredding gewees het, sê die DA. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 SAUK, ander moet miljoene opdok oor knoeiery
Die SAUK, Ster-Kinekor en Primedia moet miljoene rande in boetes opdok nadat die Mededingingskommissie hulle skuldig bevind het aan prysvasstelling. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 OBK-belegging in Survé-firmas kos al R6,3 mjd.
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se beleggings in dr. Iqbal Survé se maatskappye het reeds tot ’n verlies van sowat R6,3 miljard gelei. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 Nissan nou in VSA ondersoek
Die Securities and Exchange Commission probeer vasstel of die motorvervaardiger sy topbestuur se betaling akkuraat aangemeld het. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 Dié katoeters maak van 2019 ’n gladde rit
Januarie lê al bykans op sy rug, maar die jaar is nog jonk genoeg om dit met tegnologie te verbeter. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 Nou begin firmas spartel
Soos die sperdatum nader kruip terwyl politici nog oor die “hoe” kibbel, begin al hoe meer groot werkgewers in dié land die regering waarsku oor die ekonomiese impak van Brexit. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 OBK weet steeds nie wie versprei ‘gerugte’
Is hy ’n “fluitjieblaser” of ’n leuenaar? Hoe dit ook al sy, die OBK weet steeds nie wie James Nogu is nie. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 Opbreek van Eskom ‘nie so nuut of radikaal’
Die opbreek van Eskom in drie afsonderlike ondernemings wat kragopwekking, transmissie en plaaslike verspreiding doen is glad nie so ’n radikale herstrukturering nie. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 Facebook, WhatsApp en Instagram dalk geïntegreer
Mark Zuckerberg, Facebook se uitvoerende hoof, beplan glo om aspekte van die maatskappy se drie boodskapdienste, WhatsApp, Instagram en Facebook Messenger, te integreer. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 Wat ons reeds weet
Die kommissie van ondersoek na die OBK - wat staatsamptenare se pensioenfondsgeld belê - hervat Maandag. Hier is wat ons nou weet en wat op die spyskaart is vandag. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 Duur whisky, onteiening en ’n droom-werk
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 Dollar sak, rand klim voor Fed vergader
Die Amerikaanse dollar het vroeg Maandagoggend teenoor verskeie geldeenhede teruggesak. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 Master Drilling is onder druk
Master Drilling is ’n gespesialiseerde diensverskaffer in veral die mynbedryf en ’n wêreldleier op sy gebied. Sake (28-01-2019)
Netwerk24 SA het kapitaal nodiger as brandstof
Suid-Afrika het die derde hoogste netto uitwaartse kapitaalvloei ter wêreld uitgedruk as persentasie van die bruto binnelandse produk (BBP). Sake (28-01-2019)