Netwerk24 Godongwana antwoord 5 vrae oor ANC se beleid
Die ANC se opmerkings oor die Reserwebank en om die moontlikheid te ondersoek om pensioenfondse te dwing om in sekere bates te belê, het baie sakelui op hol. Sake (27-01-2019)
Netwerk24 ‘Geen gevaar vir afgradering deur Moody’s’
Moody’s se gradering van Suid-Afrika se skuldlas op die vlak van beleggingsgraad is nie in gevaar nie, meen Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank. Sake (27-01-2019)
Netwerk24 R728 530 vir ’n bottel whisky!
Die Skotse whiskymaker Macallan wat bekend is vir sy gesogte en raar whiskys het ’n 52 jaar oue enkelmout teen meer as R700 000 per bottel uitgereik. Sake (27-01-2019)
Netwerk24 Indië koop dalk weer wapens by Denel
Daar is moontlik ’n lig in die tonnel vir Denel wat finansieel baie diep in die moeilikheid is. Sake (27-01-2019)
Netwerk24 Naspers neem volle beheer van Rusland se Avito
Die mediareus Naspers het volle beheer geneem van Rusland se grootste webtuiste van geklassifiseerde advertensies. Sake (27-01-2019)
Netwerk24 In met die ou meesters
Herontdekte kunswerke van ou meesters soos Leonardo da Vinci, Michelangelo Merisi da Caravaggio en Govaert Flinck stoot veilingspryse die hoogte in, nadat moderne en kontemporêre kuns jare lank die … Sake (27-01-2019)
Netwerk24 Al hoe meer melk, maar SA sluk swaar
Die groei in melkproduksie is hoër as die jaarlikse groei in verbruik - en dis slegte nuus vir suiwelboere. Sake (27-01-2019)
Netwerk24 Shosholoza Meyl is die spoor byster
Die Shosholoza Meyl vat deesdae so lank om by sy bestemming uit te kom dat passasiers partykeer met busse daarheen aangery moet word. Sake (27-01-2019)
Netwerk24 Trusts – kool dalk nie sous werd
Nico van Gijsen sien ’n ding kom met familietrusts wat nog tot groot finansiële ellende vir baie mense gaan lei. En die drywer daaragter is ons ou vriend Jan Taks. Sake (27-01-2019)
Netwerk24 ‘Davos nie bekommerd oor onteiening’
Internasionale beleggers by Davos was verrassend genoeg nie té begaan oor die grondkwessie nie, sê Sasol se uitvoerende hoof. Sake (27-01-2019)
Netwerk24 My Libertynse Party se manifes
Sal jy vir Dawie Roodt se party stem as hy in Mei aan die verkiesing deelneem? Lees sy manifes en besluit self! Sake (27-01-2019)
Netwerk24 Vleisuitvoer daal, so laat ons braai!
Vleispryse het buitengewoon baie gedaal, maar verbruikers sien nog nie laer pryse op die rakke nie. Twee kenners verduidelik wat aangaan met vleispryse. Sake (27-01-2019)