Netwerk24 Sappi kry hupstoot danksy Moody’s
Sappi se aandeelprys het Vrydag in ’n stadium met meer as 4% gestyg nadat Moody’s Investors Service die papier-en-pulpreus opgegradeer het. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 Coronation se bates val R37 mjd. in kwartaal
Die bates onder bestuur van die bekende batebestuurder Coronation het in die laaste kwartaal van verlede jaar met R37 miljard geval. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 Kry jou droom-werk by Ferrari
Dis soos een van daardie droom-loopbaangeleenthede wanneer iemand gesoek word as faktotum op ’n tropiese eiland. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 Moenie vir dié bankslenter val nie
Skelms blyk paraat om al vroeg in die nuwe jaar onverskillige of liggelowige Suid-Afrikaners met ’n slap riem te vang. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 Saipa belowe ondersoek oor Zondo-onthullings
Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Professionele Rekenmeesters gaan voorlopige ondersoeke laat doen teen die twee rekenmeesters wat in getuienis voor die Zondo-kommissie genoem is. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 ‘Ons sál teen 2020 nr. 1 wees,’ spog Huawei
Huawei is vol vertroue dat hy teen 2020 die wêreld se grootste verskaffer van slimfone sal wees. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 ‘Net 516 kry briewe’
Die hospitaalgroep Netcare sê 516 van sy personeel het art. 189-briewe ontvang oor sy voorneme om hul diensvoorwaardes te hersien, maar selfs minder gaan hul werk verloor. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 Nét doekies, nie tampons, van BTW vrygestel
Slegs sanitêre doekies, en nie tampons nie, word van 1 April van belasting op toegevoegde waarde (BTW) vrygestel, het die tesourie aan Netwerk24 bevestig. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 Mabuza hou by ANC se plan met Reserwebank
Adjpres. David Mabuza het die ANC se planne herbevestig om die Suid-Afrikaanse Reserwebank te nasionaliseer. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 Santam sluit hom by Naspers, Sanlam aan op A2X
Die korttermynversekeraar Santam se aandele is van 1 Februarie af op die alternatiewe plaaslike aandelebeurs A2X verhandelbaar. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 Sakeredders op hete kole oor Eskom sloer
Dit is “van nasionale belang” dat die Optimum- en Koornfontein-steenkoolmyn, wat albei voorheen aan die Guptas behoort het, dringend verkoop word. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 Kwaai mededinging knou eienaar van Joko, I&J
Dit lyk of Suid-Afrikaners die afgelope Kersfees afslag-koekies en -skyfies geëet het. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 Google wil glo keer dat jy advertensies blokkeer
Die sorgvrye dae van rondblaai op die internet sonder om deur advertensies gebombardeer te word, is dalk eersdaags verby. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 Só lyk Samsung se nuwe Galaxy-foon glo
Samsung kon nog nooit ’n geheim bewaar nie, en die bekendstelling van sy jongste vlagskipfoon is geen uitsondering nie. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 Tegnologie-aandele styg
Die rand het Vrydagoggend gebaat by ’n verswakking in die dollar oornag en was effe sterker op R13,70 teen die vorige aand se sluiting van R13,72. Sake (25-01-2019)
Netwerk24 Netcare ontken verpleërs deur afleggings geraak
Die hospitaalgroep Netcare het bevestig hy het met ’n konsultasieproses begin wat moontlik tot afleggings kan lei, maar ontken dat dit verpleërs sal raak. Sake (25-01-2019)