Netwerk24 Droogte eis sy tol onder Klein-Karoo se boere
Die droogte in die Klein-Karoo eis sy tol onder boere met die lae produksie van gewasse, bome wat vrek en die slag-produksie van volstruise wat van 2017 tot 2018 van 160 000 tot sowat 115 000 gedaal … Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Markondersoek oor medies staak werk oor geldnood
Die werk van die markondersoek na die koste van private gesondheidsorg is tot einde Maart opgeskort weens “begrotingsbeperkings”. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Liewe Tito, help ons om jou te help
Tito Mboweni, minister van finansies, is op soek na wenke vir sy begrotingsrede op 20 Februarie. Wat wil jy vir hom sê? Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Tiger Brands verkoop belang in Oceana
Tiger Brands het sy aandele in die visserymaatskappy Oceana aan die bemagtigde beleggingsbeheerfirma Brimstone Investments verkoop. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Brexit-noodpakkie verkoop soos soetkoek
Met net nege weke oor voordat Brittanje die EU moet verlaat, verkoop ’n nuwe maatskappy nou ’n noodpakkie vir bekommerde Britte om selfs die hardste Brexit te kan oorleef. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Hartseer oor ‘9 verlore jare’
Die “nege verlore jare” waarna pres. Cyril Ramaphosa vandeesweek op ’n ete in Davos, Switserland, verwys het, het dit by Peter Moyo, uitvoerende hoof van Old Mutual, tuisgebring wat die afgelope nege … Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Microsoft se Bing nou ook China belet
Microsoft sê sy soekenjin Bing word in China geblokkeer. Bing is Microsoft se antwoord op Google. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Nasaat van SA se kaptein-perd haal topprys
Die merrie wat pas vir R4 miljoen verkoop is, is die nasaat van een van Suid-Afrika se bekendste renperde, Captain Al. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Ayo kap na media oor OBK-berigte
Ayo Technology Solutions dreig met lasteraksie nadat dié firma sentraal was tot die OBK-ondersoek die afgelope week. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Nehawu boos oor Ayo-onthullings by OBK
Die vakbond het sy stem gevoeg by dié van ander instellings wat staatsamptenare se pensioenfondsgeld wil beskerm. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Kry Uber Lite vir jou ou, stadige foon
Diegene met ’n “eenvoudige” Android-toestel sal nou ook ’n Uber kan bestel. Uber Lite benodig minder as 5 megagrepe bergplek. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Is jou glas ook halfvol vir 2019?
Verbruikers is betreklik optimisties oor die jaar wat voorlê, maar voel steeds nie dis ’n goeie tyd om duur artikels soos motors en meubels aan te skaf nie. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Nóg ’n grootkop van MTN uit Uganda geskop
Drie van MTN se senior personeellede is tot dusver uit Uganda geskop. Twee senior bestuurders is teen Dinsdag gedeporteer en ’n derde is Woensdag uitgeskop. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 ‘Eskom kan nie met besnoeiing alleen gered word’
Eskom hou vol sy grootste probleem is die geld wat munisipaliteite en die inwoners van Soweto aan hom skuld. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Indiese mynmaatskappy opgewonde oor Cyril se besoek
Pres. Cyril Ramaphosa sal ná afloop van die Wêreld- Ekonomiese Forum se beraad in Davos, Switserland, ’n staatsbesoek aan Indië bring. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Kumba verwag laer wins
Kumba, die maatskappy wat ystererts in die Noord-Kaap ontgin, verwag ’n beduidende laer wins. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Vodacom verdien al minder in SA
Volgens Vodacom se jongste handelsoorsig vir die kwartaal tot einde Desember is sy inkomste vir mobiele data, stemoproepe en teksboodskappe besig om te taan. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Renault-baas bedank
Carlos Ghosn het bedank as uitvoerende hoof van Renault. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Comair, Numsa kom ooreen oor lone
Die lugdiens Comair, wat Kulula en British Airways in Suid-Afrika bedryf, het ’n loonooreenkoms met die vakbond Numsa geteken. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Visse, onthullings en verhogings
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Rand in sy skik met inflasie
Die rand het Woensdag deur die loop van die dag met bykans 20c teenoor die dollar verstewig. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 Edcon klop by OBK aan vir R1,8 mjd.
Die kleinhandelaar Edcon is glo op soek na sowat R3 miljard in finansiering om te keer dat hy bankrot gaan. Sake (24-01-2019)
Netwerk24 SA verbruikers sal eerder hul huis as motor verloor
As Suid-Afrikaners vasbrand met hul geldsake, is dit hul motors wat hulle eerste beskerm, nié hul huislenings nie. Sake (24-01-2019)