Netwerk24 Netcare wil glo personeel verminder
Die privatehospitaalgroep Netcare beoog volgens die vakbond Denosa om oor die komende maande “honderde werkers af te lê”. Sake (23-01-2019)
Netwerk24 Elandsfontein wil dán weer fosfaat ontgin
Die Elandsfontein-myn naby Langebaan aan die Weskus het steeds nog nie weer met sy bedrywighede begin nie. Sake (23-01-2019)
Netwerk24 Ons vang groot visse by Davos, sê Ramaphosa
Dis dag twee van die Davos-beraad van die Wêreld Ekonomiese Forum en pres. Cyril Ramaphosa sê hulle het klaar meer beleggings vir Suid-Afrika beklink. Sake (23-01-2019)
Netwerk24 Kyk na gaping tussen mans, vroue se betaling
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag die konsep van verpligte aanmelding van verskille in vergoeding volgens geslag opgehemel. Sake (23-01-2019)
Netwerk24 ‘Baie vreemd’ dat OBK-hoë voor getuienis geskors is
Die direksie van die staat se batebestuurder, die Openbare Beleggingskorporasie (OBK), behoort ontbind te word, meen Dennis George, hoofsekretaris van die Federasie van Vakbonde van Suid-Afrika … Sake (23-01-2019)
Netwerk24 Meer appels, effe minder pere na buiteland
Hoewel goeie reën in 2018 se winter verligting vir baie sagtevrugteboere gebring het, verwag die bedryf ’n gemiddelde uitvoerjaar vir sagtevrugte. Sake (23-01-2019)
Netwerk24 Skok-getuienis oor OBK se belegging in Ayo
Die Openbare Beleggingskorporasie het al in Mei 2018 geweet daar was probleme met die belegging in Ayo Technologies, maar niks is gedoen totdat Daniel Matjila bedank het nie. Sake (23-01-2019)
Netwerk24 2018 het min mense ‘ryker’ gemaak
2018 was een van die moeilikste jare uit die afgelope vyf jaar om ’n verhoging te beding. Sake (23-01-2019)
Netwerk24 Duitsers faseer steenkool uit; datum gou bekend
Duitsland gaan vervaardigers en verbruikers teen prysskokke beskerm wanneer hy vanjaar begin om steenkoolkrag uit te faseer. Sake (23-01-2019)
Netwerk24 FNB laat jou nou QR-kode skandeer
FNB het nou ’n gerief op sy bank-app wat kliënte toelaat om betalings te doen deur ’n QR-kode met hul slimfoon te skandeer. Sake (23-01-2019)
Netwerk24 Hoof van Imperial Logistics loop vroeër as verwag
Marius Swanepoel, uitvoerende hoof van Imperial Logistics, gaan vroeër aftree as wat aanvanklik aangekondig is. Sake (23-01-2019)
Netwerk24 MTN-hoës uit Uganda gedeporteer
Uganda het twee bestuurders van MTN uit die land gedeporteer en hulle daarvan beskuldig dat hulle Uganda se nasionale veiligheid bedreig. Sake (23-01-2019)
Netwerk24 Inflasie sak tot laagste in 7 maande
Goeie nuus oor die inflasiekoers is pas uitgereik. Sake (23-01-2019)
Netwerk24 Skorsings, ’n notering en ’n rowwe jaar
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie, en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (23-01-2019)
Netwerk24 Rand loer weer vir R14-vlak
Die rand kruip al hoe nader aan die R14-vlak teenoor die dollar. Sake (23-01-2019)
Netwerk24 SA wynbedryf voer minder uit, maar verdien meer
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf het verlede jaar, ondanks minder wyn wat uitgevoer is, meer vir die wyn verdien wat wel uitgevoer is. Sake (23-01-2019)