Netwerk24 Zim ‘beste winskoop in Afrika’, sê minister in Davos
Die Zimbabwiese minister van finansies het Dinsdag in Davos ’n optimistiese vooruitsig vir sy land geskets, ondanks gewelddadige betogings in die land waarin minstens 12 mense dood is. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Nuwe munisipale waardasies gou gepubliseer
Die nuwe munisipale eiendomswaardasies vir Kaapstad, waarop die maandelikse eiendomsbelasting gegrond word, is byna gereed om gepubliseer te word. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 MTN bankvas agter plan vir vryhandel
Met ’n gedeelde beleidsrigting en die nodige regulasies in plek is die Afrika- kontinentale vryhandelsgebied (AFCTA) dalk die beste kans om die 18 miljoen poste te skep wat die kontinent jaarliks tot … Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Massmart val met 17% ná waarskuwing oor wins
Die winkelgroep wat onder meer Game en Makro besit, het nie juis ’n fantastiese Swart Vrydag beleef nie. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Carlos Ghosn wéér borgtog geweier
Ondanks sy onderneming om ’n elektroniese toestel te dra om sy bewegings te monitor, het ’n regter in Tokio, Japan, Dinsdag geweier om borgtog aan Carlos Ghosn van Nissan-Renault toe te staan. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 OBK-direkteure by VBS ‘moes geweet het’
Dis onmoontlik om nie bewus te gewees het van regstappe teen ’n maatskappy wanneer jy in die direksie sit nie. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Clicks se verkope beïndruk mark nie
Die 3-vir-2-aanbiedinge lok vuisvoos verbruikers steeds na Clicks toe. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Dokter dwing Google om haar te ‘vergeet’
’n Nederlandse chirurg is nou die eerste mens in die Europese mediese bedryf wat die Europese Unie (EU) se “reg om vergeet te word” benut het om skadelike inligting oor haarself van die internet te … Sake (22-01-2019)
Netwerk24 OBK-personeel was glo angstig oor kleiner bonusse
Bonusse van die werknemers van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) is in sommige gevalle met soveel as 50% gesny, het die kommissie van ondersoek na die OBK Dinsdagmiddag gehoor. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Eskom ‘te groot om te misluk’ - Wêreldbank
Eskom is te groot om te misluk. Die Suid-Afrikaanse ekonomie sal swaar trek as die nutsmaatskappy, wat ’n groot kontantvloeikrisis het, finansieel in duie stort, sê die Wêreldbank. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Gaan MultiChoice ’n top-40-firma wees?
Groot bespiegeling heers oor MultiChoice se potensiële markwaarde wanneer dié firma op 27 Februarie genoteer word. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Wêreld se topbestuur verwag rowwe jaar
Die aantal uitvoerende hoofde wêreldwyd wat pessimisties is oor 2019 se ekonomiese vooruitsigte het met 436% teenoor die vorige jaar toegeneem. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 50% van OBK se direksie geskors of het bedank
Die helfte van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se direksie – ses uit die 12 lede – is tans óf geskors óf het bedank. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Gratis hoër onderwys is onvolhoubaar - Wêreldbank
Die Wêreldbank sê Suid-Afrika se plan om hoër onderwys verder te subsidiee, is finansieel onvolhoubaar en dis onwaarskynlik dat dit meer vaardighede aan die ekonomie sal verskaf. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Steinhoff verkoop nog ’n filiaal om groep te help
Die sukkelende Steinhoff verkoop steeds van sy bates. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Niks skelm aan dié beleggings
Daar was geen ongerymdhede by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) wat betref beleggings wat die afgelope jare gemaak is nie. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 OBK-hoë trap klei oor dié belegging
Fidelis Madavo, geskorste hoof van genoteerde beleggings, het Dinsdag behoorlik kleigetrap oor hoekom die OBK nie gevaarligte gesien het wat betref sy belegging in Steinhoff nie. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 OBK skors direkteur oor Ayo-transaksie vóór hy getuig
Die kommissie van ondersoek na die OBK het Dinsdag met hoogdrama begin toe dit bekend geword het ’n topbestuurder is oornag geskors. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Afrox belê R150 m. vir gas na staatshospitale
Die gasverskaffer Afrox gaan meer as R150 miljoen bestee om nuwe grootmaat-suurstoftenks by verskillende staatshospitale en -klinieke regoor die land te installeer. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Shoprite se omset staan stil in moeilike toestande
Die Shoprite-groep se omset het in die afgelope halfjaar tot Desember stilgestaan op R72,9 miljard – dieselfde wat dit ’n jaar gelede was toe geen groei behaal is nie. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Ramaphosa moet wys SA is op nuwe koers
Die WEF se beraad in Davos, Switserland, bied aan pres. Cyril Ramaphosa ’n platform om te wys hoekom beleggers in Suid-Afrika moet belê. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 VSA wil vra dat Huawei-baas uitgelewer word
Die Amerikaanse regering het sy Kanadese eweknie ingelig hy gaan vra dat Meng Wanzhou, finansiële hoof van Huawei Technologies, uitgelewer word. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Pensioene, boodskappe en uittog by Distell
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie, en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 Dollar hou aan klim, rand spartel
Die Chinese ekonomie wat spartel, was Maandag goeie nuus vir die dollar. Sake (22-01-2019)
Netwerk24 MultiChoice kyk na R2,5 mjd. as eerste dividend
MultiChoice hoop om in 2020 ’n stewige R2,5 miljard as eerste dividend aan beleggers te betaal. Sake (22-01-2019)