Netwerk24 MTN kry blaaskans vir gradering
MTN se kredietgradering het nie dieper in rommelstatus ingesink nie, maar die vooruitsig vir die gradering is negatief. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Honderde Distell-werkers moet trek of vroeg aftree
Die drankgroep Distell gaan die grootste deel van sy aanleg in Greenpark in Parow sluit. Dit raak byna 800 werknemers wat óf moet trek óf sonder werk gaan sit. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 WhatsApp beperk skielik aanstuurfunksie
Die sosiale mediaplatform WhatsApp het gister eensklaps sy aanstuur (forward)-perk vir enige boodskap van 20 na net vyf toe verminder. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Denel nie te koop aan Arabiere, belowe Pravin
Daar bestaan geen voorstel van Saoedi-Arabië om Denel oor te neem nie, het Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, in ’n parlementêre antwoord gesê. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Dié 56 van SA gaan Davos bywoon
Die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) in Davos, Switserland, begin Dinsdag en 56 Suid-Afrikaanse afgevaardigdes gaan vanjaar daar wees. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Só is SAL beroof, toon verslag
’n Verslag oor die wangedrag van die vorige finansiële hoof van die SAL is nou bekend. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 IMF al hoe meer pessimisties oor wêreldgroei
Die wêreldekonomie gaan na verwagting in 2019 stadiger groei as wat voorheen voorspel is, meen die Internasionale Monetêre Fonds. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Rykste 26 mense besit soveel as 3,8 miljard armes
In net vyf jaar – van 2011-’15 – het nog 3,1 miljoen Suid-Afrikaners in armoede verval, wat beteken dat 55,5% van die bevolking nou in dié kategorie val. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Sonder Trump en kie ‘kan Davos by werk uitkom’
Dis dalk goeie nuus dat pres. Donald Trump van die VSA en premier Theresa May van Brittanje nié in Switserland is nie, reken CNN se Richard Quest. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 China se groei die traagste in 28 jaar
China se ekonomie het in 2018 met 6,6% gegroei – die traagste sedert 1990 – het sy nasionale buro van statistieke Maandag bekend gemaak. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Computicket met R20 m. beboet
Computicket moet R20 miljoen opdok vir oortredings van die Wet op Mededinging, het die Mededingingstribunaal bevind. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Ondersoek na OBK eindelik op dreef
Die kommissie van ondersoek na gebeure by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het Maandagoggend ná ’n gesukkel van bykans ’n uur op dreef gekom. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Clover het nog geen nuus oor potensiële koper
Clover onderhandel steeds met ’n derde party wat belang stel om al die suiwelreus se aandele te koop. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Carlos Ghosn pleit weer om borgtog
Dié tyd van die jaar skuur Carlos Ghosn gewoonlik skouers met superrykes in Davos, Switserland. Vanjaar eet hy tronkkos in Tokio. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Robotte steel nie jou werk nie – hulle skep werk
Vrese oor robotte wat mense se werk oorneem, kan vir eers opsygeskuif word, volgens ManpowerGroup. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Zim pleit, maar SA weier hulp van $1,2 mjd.
Suid-Afrika het geweier om ’n lening van $1,2 miljard aan Zimbabwe toe te staan, sê die tesourie. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Absa en Société Générale werk saam in Afrika
Absa en Société Générale (SocGen) gaan saamwerk om ’n groothandelbankdiens op die kontinent te ontwikkel. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Getuienis begin voor kommissie oor OBK
Wilna Louw, waarnemende sekretaris van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK), is die eerste persoon wat voor die regterlike kommissie van ondersoek oor dié staatsonderneming gaan getuig. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 ’n Hofeis, skuld en Lego
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie, en wat jy dié week kan verwag. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Dollar verstewig, rand sak terug
Die dollar het vroeg Maandagoggend sy spiere gebult en die rand laat terugsak. Sake (21-01-2019)
Netwerk24 Capitec oorverkoop
Die bekende Suid-Afrikaanse kleinhandelbank Capitec se wesensverdienste per aandeel het in die ses maande tot einde Augustus verlede jaar met 20% toegeneem. Sake (21-01-2019)