Netwerk24 Davos-inwoners kla oor politici se limo’s
Die hordes swart limousines wat die sneeubedekte strate van die Switserse dorpie Davos elke jaar toestroom, dryf inwoners die mure uit. Sake (20-01-2019)
Netwerk24 Vreemde debietorder? Maak só
Suid-Afrika se finansiële instansies het nou 12 maande langer om ’n stelsel in plek te kry waarmee van “bedrieglike debietorders” ontslae geraak kan word. Sake (20-01-2019)
Netwerk24 Edcon het glo plan met R7 mjd. se skuld
Die kleinhandelaar Edcon het glo ’n niebindende ooreenkoms met ongeïdentifiseerde beleggers om te herkapitaliseer en van sy bates te verkoop. Sake (20-01-2019)
Netwerk24 Trump positief oor ooreenkoms met China
Vordering word gemaak met ’n moontlike handelsooreenkoms tussen die VSA en China, sê pres. Donald Trump. Sake (20-01-2019)
Netwerk24 Skatkis van meubels, kuns op 1ste veiling vir 2019
Pragtige Africana-meubels, klassieke speelgoed en ’n keur van Suid-Afrikaanse kuns is van die trekpleisters by ’n groot veiling volgende naweek. Sake (20-01-2019)
Netwerk24 ‘Staak eksperiment met sosialisme’
Mpiyakhe Dhlamini van die Vryemarkstigting skryf Afrika-regerings vertrou hul mense nie met vryheid nie - die gevolg is die beroerde toestand van die kontinent. Sake (20-01-2019)
Netwerk24 SA, Brittanje op die punt om verdrag te sluit
’n Ooreenkoms tussen Suid-Afrika en Brittanje is byna gefinaliseer om te verseker handel van miljarde rande tussen die twee lande word nie onderbreek in die Brexit-proses nie. Sake (20-01-2019)
Netwerk24 China laat olieprys tot onder $60 daal
Die daling in die prys van Brent-ruolie per vat tot onder $60 per vat die afgelope week volg op vrese van ’n aansienlike verlangsaming in die Chinese ekonomie, sê ontleders. Sake (20-01-2019)
Netwerk24 Begin vroeg spaar vir beter aftrede
Ons is naby aan die einde van die belastingjaar en dit is ’n goeie tyd om nou te kyk na aftrede-spaar, veral met die belastingvoordele wat beskikbaar is. Sake (20-01-2019)
Netwerk24 Lewende annuïteite se glans verdof dalk só
Lewende annuïteite kan minder gewild word indien voorgestelde beperkinge op verstekopsies vir pensioenfondse in werking tree. Sake (20-01-2019)
Netwerk24 Hofeis oor apartheid se sondes
’n Portugees wat die apartheidsregering se weermag gehelp het om sanksies te omseil, het ’n nuwe hofsaak begin in ’n poging om R8,3 miljard se “onbetaalde kommissie” te kry. Sake (20-01-2019)