Netwerk24 Beste bateklas vanjaar is . . . Lego?
’n Mens kan baie goed bou uit Lego: kastele, ruimtetuie, superhelde . . . en (glo dit of nie), ’n goed gediversifiseerde beleggingsportefeulje. Sake (18-01-2019)
Netwerk24 Dit gaan oor stadsgrond, nie plaasgrond
Grondonteiening sonder vergoeding gaan eerder oor stadsgrond as plaasgrond, sê die politieke ontleder Max du Preez. Sake (18-01-2019)
Netwerk24 Swak slimfoon-verkope knou tegnologie-reuse
Die wêreld se grootste mikroskyfievervaardiger, TSMC, verwag in die eerste kwartaal die grootste daling in sy kwartaalinkomste in ’n dekade weens die kwynende vraag na slimfone. Sake (18-01-2019)
Netwerk24 Saoedi-Arabië wil $10 mjd. se oliebates in SA oprig
Die belegging van $10 miljard wat Saoedi-Arabië verlede jaar met pres. Cyril Ramaphosa se staatsbesoek aan die land beloof het, gaan in die vorm van ’n nuwe olieraffinadery en petrochemiese aanleg … Sake (18-01-2019)
Netwerk24 Vader van indeksfondse sterf
Jack Bogle (89), wat bekend staan as die vader van passiewe beleggings, is dié week aan keelkanker dood. Sake (18-01-2019)
Netwerk24 6 dae verlof vir 13 dae af – benut jou kans!
As die jaar alreeds so vroeg in Januarie klaar te lank voel, hoef jy glad nie bekommerd te wees nie. Sake (18-01-2019)
Netwerk24 China verlaag sy BBP-groeisyfers vir 2017
China se nasionale buro vir statistieke het Vrydag die land se 2017-groeikoers in die bruto binnelandse produk (BBP) met 0,1 persentasiepunt afwaarts tot 6,8% aangepas. Sake (18-01-2019)
Netwerk24 Nou’s dit wet!
Pres. Cyril Ramaphosa het die wet onderteken wat gewysig moes word om meel en sanitêre doekies van belasting op toegevoegde waarde (BTW) vry te stel. Sake (18-01-2019)
Netwerk24 Nog ’n entrepreneur kla oor Woolworths
Nog ’n onderneming – dié keer een wat gesondheidstafies vervaardig – kla Woolworths boots sy produkte na. Sake (18-01-2019)
Netwerk24 Aurora se Khulubuse Zuma gesekwestreer
Khulubuse Zuma, voormalige direkteur van Aurora Empowerment Systems en kleinneef van oudpres. Jacob Zuma, is Woensdag in die Durbanse hooggeregshof gesekwestreer. Sake (18-01-2019)
Netwerk24 Vrese oor beleid neem toe in aanloop tot verkiesing
Beleidsonsekerheid in Suid-Afrika het weer toegeneem. Sake (18-01-2019)
Netwerk24 Aveng Water gou in nuwe hande
Die konstruksiegroep Aveng gaan sy waterinfrastruktuur-ondernemings Aveng Water en Aveng Water Namibië saam vir R95 miljoen verkoop. Sake (18-01-2019)
Netwerk24 Stygende staatskuld belemmer banksektor
Stygende staatskuld beïnvloed ’n land se banksektor. Sake (18-01-2019)
Netwerk24 Rente, pensioen en ’n kopseer
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie. Sake (18-01-2019)
Netwerk24 Rand stabiel, net soos rentekoers
Die rand het Donderdag baie bestendig verhandel, ondanks die Reserwebank se aankondiging oor die rentekoers. Sake (18-01-2019)