Netwerk24 Brandstof gee al die woema
Verkope in die motorhandel was in November slegs R228 miljoen meer as in Oktober, wat ’n skamele groeikoers van 0,3% op ’n maandgrondslag verteenwoordig. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Foschini-groep ’n ligpunt in donker see van verkope
TFG, moedermaatskappy van onder meer Foschini, se aandeelprys was soos ’n ligpunt in die donkerte Donderdag onder die kleinhandelaars toe hy sterk verkoopsyfers uitgereik het. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Reserwebank ‘sluk sy woorde oor inflasie’
Die Reserwebank het Donderdag uiteindelik toegegee dat sy inflasieverwagtinge te hoog was “en het nou ’n meer geloofwaardige voorspellings gekies”. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Duurder wyn is silwer randjie vir wynbedryf
Die wynbedryf het uiteindelik rede om meer optimisties te voel nadat wynpryse wat aan produsente betaal is verlede jaar met dubbelsyfers gestyg het. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Truworths se trae verkope knou aandeelprys
Truworths se aandeelprys het Donderdag 9% laer gesluit nadat ’n handelsoorsig oor sy verkope vir die halfjaar tot einde Desember teleurgestel het. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Group Five verkoop vervaardigers
Group Five gaan Everite en Sky Sands, twee filiale in sy vervaardigingsafdeling, vir R480 miljoen verkoop. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Lesetja Kganyago vurig oor Reserwebank se mandaat
In die langste nuuskonferensie wat Lesetja Kganyago nóg gehou het, het hy dankbaarheid uitgespreek teenoor die “moeders en vaders van ons demokrasie”. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Rentekoers nie verander - hier is die redes
Daar is geen goeie nuus nie, maar ook geen slegte nuus nie: Die rentekoers bly vir eers onveranderd. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Minder staatseffekte nou in buitelandse hande
Buitelandse eienaarskap van Suid-Afrikaanse staatseffekte is aan die daal, maar dis nie noodwendig ’n slegte ding nie. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Necsa-hofsaak ter elfder ure uitgestel
Die drie uitgeskopte direkteure van die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie gaan nou tot Februarie moet wag voordat die hooggeregshof in Pretoria hul saak sal aanhoor. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Staat bie ook nou op Guptas se Optimum
’n Konsortium sê hy gaan ’n aanbod indien om die Guptas se Optimum-steenkoolbates te koop. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Mastercard tree streng op oor gratis proef-intekening
Of dit nou Netflix of Apple Music of wat ook al is – jy het waarskynlik al ’n gratis proef-intekening benut om digitale dienste te toets, maar hoeveel keer het jy al vergeet om dit te kanselleer … Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Siviele eise teen Gama, Molefe en Singh
Transnet het siviele eise van R1,3 miljard ingestel teen onder andere Siyabonga Gama, uitvoerende hoof van Transnet wat in 2018 afgedank is. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Ouers gewaarsku oor dié Fortnite-gevaar
Die veiligheid van die rekeninge van miljoene spelers van die uiters gewilde videospeletjie Fortnite is in die gedrang weens ’n sekuriteitsfout. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Huawei steel geheime, sê Amerika
In ’n stap wat dui op ’n toenemend aggressiewe houding van die VSA teenoor Huawei, word die Chinese tegnologievervaardiger nou ondersoek weens die beweerde steel van bedryfsgeheime by Amerikaanse … Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Frankryk soek nou nuwe leier vir Renault
Die Franse regering het gevra dat Carlos Ghosn as voorsitter en uitvoerende hoof van die Franse motorvervaardiger Renault afgedank word. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Opul se laer produksie help nie veel
Die olieprys bly stabiel ten spyte van die produksiebesnoeiings van die Organisasie van Petroleumuitvoerlande (Opul), en dit kan dui op moontlike verligting vir Suid-Afrikaanse motoriste. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Bonus of inflasie?
’n Debat woed onder Transnet-pensioentrekkers of Transnet hulle eerder meer gereelde en groot ad hoc-bonusse moet betaal en of die basis van hul jaarlikse pensioen eers gelig moet word. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Swak feestyd, Swart Vrydag stel Mr Price teleur
Die kleinhandelaar Mr Price sê die verkope in sy winkels was onder verwagting in die laaste kwartaal weens swak verbruikersbesteding, verbruikersvertroue wat afgeneem het. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Kerstyd vererger Woolworths se kopseer met klere
Die feestyd en die groot promosiedag Swart Vrydag het nie Woolworths se kopsere met sy klere in Suid-Afrika verbeter nie. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Winkelgroepe val ná 1ste tekens van swak feestyd
Die swak handelsverslae van die winkelgroepe Woolworths en Mr. Price wat Donderdagoggend uitgereik is, het hul aandeelprys en ander s’n skerp laat daal. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Eskom moet plan voor dán reg hê
Die regering plaas druk op Eskom om sy regrukplan voor 20 Februarie ter tafel te lê. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Rand staan al hoe sterker
Die rand het hom dié week glad nie aan internasionale gebeure gesteur nie. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Netflix, Eskom en die Reserwebank
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (17-01-2019)
Netwerk24 Distell ontken hy draai sy rug op wyn na bates skei
Die Stellenbosse drankreus Distell ontken hy draai sy rug op die wynbedryf met die topwynhandelsname en verwante bates wat na ’n aparte maatskappy oorgedra is. Sake (17-01-2019)