Netwerk24 Markte kalm, wag op wantroue-mosie
Premier Theresa May se rekordnederlaag in die Britse parlement oor haar voorgestelde Brexit-ooreenkoms het ’n koddige uitwerking op die markte gehad – optimisme. Sake (16-01-2019)
Netwerk24 Bod vir Gupta-myne ‘billik gewen’
Project Halo het die bod om die Gupta-verwante steenkoolmyne te koop “op ’n billike wyse” gewen. Sake (16-01-2019)
Netwerk24 Meubels vlieg op Swart Vrydag, maar kos, klere sít
Kleinhandelverkope het in November voordeel geput uit Swart Vrydag se promosies, maar die skerp groei van die vorige jaar is nie herhaal nie, veral nie deur klere- en kruidenierswinkels nie. Sake (16-01-2019)
Netwerk24 SA is ‘ligjare agter’ ander Afrika-lande, sê Cyril
Suid-Afrika “is ligjare agter” ander Afrika-lande en die res van die wêreld wat betref die gemak daarvan om sake in die land te doen, erken pres. Cyril Ramaphosa. Sake (16-01-2019)
Netwerk24 NUM eis regering moet ingryp
Die National Union of Mineworkers (NUM) betoog Woensdag voor die Uniegebou en gaan ’n memorandum oorhandig om die regering te vra om die Gupta-maatskappy Tegeta se Optimum- en Koornfontein- … Sake (16-01-2019)
Netwerk24 Skerp vrae oor Eskom se instandhouding
Eskom kla al die afgelope vyf jaar oor instandhouding waarby hy nie uitkom nie, maar doen steeds dieselfde dinge, het die nasionale energiereguleerder (Nersa) Woensdag in Port Elizabeth gesê. Sake (16-01-2019)
Netwerk24 Dié ministers gaan saam met Cyril na Davos
Suid-Afrika gaan soos vorige jare ’n groot afvaardiging na die Wêreld- Ekonomiese Forum se jaarlikse beraad in Davos, Switserland stuur. Sake (16-01-2019)
Netwerk24 Internet geblokkeer te midde van chaos in Zim
Die Zimbabwiese regering het te midde van voortslepende geweld en betogings diensverskaffers beveel om internettoegang te blokkeer. Sake (16-01-2019)
Netwerk24 Netflix word duurder, maar...
Netflix se spaarvarkie is besig om leeg te loop. Daarom stoot die maatskappy sy prys aansienlik op. Sake (16-01-2019)
Netwerk24 Brexit sal SA nie benadeel
Suid-Afrika gaan aanhou om handel te dryf met Brittanje ongeag wat met Brexit gebeur. Sake (16-01-2019)
Netwerk24 Zim moet self sy probleme oplos
Zimbabwiërs moet self hul probleme oplos. Sake (16-01-2019)
Netwerk24 Ramaphosa verwag vrae oor Eskom, grond
Eskom is net soos ’n jaar gelede wéér ’n uitdaging waaroor die Suid-Afrikaanse afvaardiging na die Wêreld- Ekonomiese Forum se beraad in Davos vrae gaan moet beantwoord. Sake (16-01-2019)
Netwerk24 Petrol, pensioen en ’n Trump
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (16-01-2019)
Netwerk24 Cyril se 10 redes om in SA te belê
Wanneer pres. Cyril Ramaphopsa die Wêreld- Ekonomiese Forum se jaarlikse beraad in Davos bywoon, gaan hy tien redes gee waarom beleggers in Suid-Afrika moet kom belê. Sake (16-01-2019)
Netwerk24 Rand steur hom nie aan Brexit-stem
Die rand het hom oornag nie aan die gebeure in Brittanje gesteur nie. Sake (16-01-2019)
Netwerk24 Langer naweek sodat mense meer koop, vra China
Vrydagmiddae af en winkels wat langer oop bly, is twee van die voorstelle waarmee Chinese owerhede plaaslike verbruikers probeer aanmoedig om meer te bestee. Sake (16-01-2019)