Netwerk24 Pensioenfondse ‘sal grondwethof toe’ oor ANC-plan
Die ANC se plan met private pensioenfondsgeld sal dié geld laat opdroog en in die konstitusionele hof eindig. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Petrol dalk goedkoper in Februarie
Brandstofpryse kan in Februarie nog ’n bietjie daal, volgens die Automobiel-Assosiasie van Suid-Afrika (AA). Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Markte hou asem op vir stemming oor Brexit
Beleggers hou asem op vir die stemming in die Britse parlement wat vroeg Dinsdagaand oor die Brexit-plan van die premier, Theresa May, gehou gaan word. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Droogte, bek-en-klouseer knou veeboere
Veeboere gaan vanjaar sukkel weens die uitwerking van bek-en-klouseer op uitvoer en hoër voerpryse weens die droogte. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 ANC se pensioenplan ‘stuur af op ramp’
Suid-Afrikaners het te velde getrek oor die ANC se plan om aan plaaslike pensioenfondse voor te skryf hoe hulle hul geld moet belê. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Uitgeskopte Necsa-direksie Donderdag in hof
Die uitgeskopte direksie van die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie (Necsa) se hofaansoek word Donderdag in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Nersa kanselleer sittings oor tariewe hiér
Die Nasionale energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het sy openbare sittings oor Eskom se jongste tariefaansoek wat in Polokwane en Kimberley gehou sou word, gekanselleer. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Só gaan spaarders verloor as ANC sy sin kry
Lande waarin die sentrale bank ’n meer populistiese rigting ingeslaan het, is nie suksesvol nie. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Mynbou trek swaar in November
Die Suid-Afrikaanse mynbousektor sit weer in sak en as. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Ramaphosa, Mboweni gereed vir Davos
Pres. Cyril Ramaphosa sal saam met Tito Mboweni, minister van finansies, die Wêreld Ekonomiese Forum se jaarlikse vergadering in Davos, Switserland bywoon. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Armes kan nié duurder krag betaal, hoor Nersa
Verteenwoordigers uit arm gemeenskappe het Dinsdag hul ervarings gedeel oor hul stryd om elektrisiteit te bekostig. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Luno maan teen kripto-slenter
Die plaaslike verhandelingsplatform Luno distansieer homself van ’n bitcoin-slenter wat tans in sý naam op Twitter die ronde doen. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Russiese diamantreus keer terug na Zim
Die Russiese diamantreus Alrosa gaan ná ’n afwesigheid van twee jaar weer diamante in Zimbabwe ontgin. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 200 miljoen se CV’s op internet ontbloot
Altesaam 200 miljoen Chinese burgers se CV’s het op die internet beland nadat dit vermoedelik van ’n aantal aanlyn advertensieborde vir werksgeleenthede gesteel is. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Sibanye-Stillwater makeer die pas met Lonmin
Sibanye-Stillwater sal nou eers op 30 Junie sy aanbod vir Lonmin finaliseer. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Ivanka Trump nié oorweeg as nuwe baas van Wêreldbank
Ivanka Trump, pres. Donald Trump se dogter, word nie as nuwe president van die Wêreldbank oorweeg nie. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Rand en goud trek voordeel uit onsekerheid
Die rand en die goudprys trek steeds voordeel uit onsekerheid oor wat die Federale Reserweraad (Fed) oor rentekoerse in Amerika gaan besluit. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Peperduur petrol, ’n verskoning en ’n vinnige netwerk
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Amcu gaan by nóg van Sibanye-Stillwater se myne staak
Die vakbond Amcu gaan van 22 Januarie by vyf van Sibanye-Stillwater se platinummyne buite Rustenburg staak. Sake (15-01-2019)
Netwerk24 Eskom al ‘sedert 2001 gekaap’
Eskom is al sedert 2001 gekaap, meen Ted Blom, energiekonsultant by Mining & Energy Advisors. Sake (15-01-2019)