Netwerk24 Eskom sê jammer – maar vra nog meer
“Eskom vra om verskoning vir Suid-Afrikaners vir al die uitdagings soos beurtkrag. Dit was vermybaar. Ons vra om verskoning daarvoor,” het Phakamani Hadebe, uitvoerende hoof van Eskom, Maandag gesê. Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Brait val 26% ná skuldeisers winkelgroep oorneem
Die sakeman Christo Wiese se probleme duur in 2019 voort. Hy is die grootste aandeelhouer in Brait wat ’n plan aangekondig het wat skuldeisers beheer oor sy Britse winkelgroep gee. Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Beleggers hou van nuus oor Makhado
MC Mining se aandeelprys het Maandag met 11,6% gestyg tot net onder R14 nadat sy filiaal Boabab Mining & Exploration aangekondig het dat die verkryging van die Lukin- en Salaita-eiendom vir sy … Sake (14-01-2019)
Netwerk24 ‘Bly net stil’ sê minister aan Vodacom
Stella Ndabeni-Abrahams, minister van kommunikasie, het die naweek teen Vodacom uitgevaar in die voortslepende twis tussen die selfoonreus en Kenneth Nkosana Makate. Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Moody’s verwag steeds 1,3% vir SA vanjaar
Die internasionale kredietgradeerder Moody’s verwag steeds Suid-Afrika se ekonomie gaan vanjaar teen 1,3% groei. Sake (14-01-2019)
Netwerk24 3 redes om nie repokoers nou te verhoog
Die laer petrolprys, die stadiger pas waarteen die Fed rentekoerse in die VSA verhoog en die druk op die SA ekonomie is drie goeie redes hoekom die SARB nie die repokoers vandeesweek sal verhoog nie, … Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Nersa peper Eskom met taai vrae
Hy het nog nie gehoor van ’n sakeonderneming wat aandring op hoër pryse omdat hy sy verkoopsteiken die vorige jaar gemis het nie, het Chris Forlee, uitvoerende hoof van Nersa, Maandag onder luide … Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Hoër tariewe sal bloot rykes van netwerk verjaag
Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regerings (Salga) steun pogings van munisipaliteite soos Kaapstad en Ekurhuleni om alternatiewe verskaffers van elektrisiteit vir hul eie gebruik te vind. Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Dié selfoonnetwerk is wéér ‘SA se vinnigste’
MTN is pas weer eens as Suid-Afrika se vinnigste selfoonnetwerk met ’n gemiddelde aflaaispoed van net minder as 27 megabis per sekonde aangewys. Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Só raak dit ons
Die jongste ekonomiese krisis in Zimbabwe kan opnuut lei tot ’n toestroming na Suid-Afrika en handel in Suider-Afrika negatief beïnvloed. Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Musk wil met seks betaal vir reis na ruimte
Elon Musk is bereid om ’n seksvideo van hom en sy voormalige meisie, die Kanadese sangeres Grimes, te verkoop om geld te bekom vir sy reis na die ruimte. Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Mielieoes tot 19% laer as verwag
Suid-Afrika gaan na verwagting vanjaar ’n kleiner as verwagte mielieoes hê nadat droë weer aanplantings vertraag het, sê die landbousakekamer Agbiz. Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Eskom verwag reuse-verlies
Eskom verwag ’n voorbelaste verlies van R11,2 miljard vir die 2018-’19-boekjaar, en huidige aanduidings is dat die werklike verlies selfs meer as die begrote verlies sal wees. Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Eskom sê jammer
“Eskom vra om verskoning vir Suid-Afrikaners vir al die uitdagings soos beurtkrag. Dit was vermybaar. Maar dit kos tyd om die probleme om te keer. Ons vra om verskoning daarvoor,” het Phakamani … Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Kenner voorspel goeie toekoms vir goud
Die drie pilare wat die styging van die goudprys van laat 2008 tot 2011 gesteun het, kan moontlik weer in 2019 hul stem dik maak. Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Motors, die rand en Eskom
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Rand begin week bestendig
Die rand handhaaf steeds die pas en verhandel onder die R14-vlak teenoor die dollar. Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Moet jy Glencore koop?
Die antwoord hang af watter soort belegger jy is, sê Frans en Christelle de Klerk. Sake (14-01-2019)
Netwerk24 Deflasie veel groter probleem as inflasie
Hoë inflasie is nie ’n wesenlike probleem in die Suid-Afrikaanse ekonomie nie. ’n Gebrek aan voldoende vraag om werkskepping te verseker, is wel, skryf die ekonoom Roelof Botha. Sake (14-01-2019)