Netwerk24 Baie meer beeste as geraam het bek-en-klouseer
Baie meer beeste in Limpopo is met bek-en-klouseer besmet as wat aanvanklik vermoed is. Sake (11-01-2019)
Netwerk24 Sakeredders spartel, werkers platsak
Terwyl die sakeredders van die Guptas se Koornfontein- en Optimum-steenkoolmyn Vrydag verder met Eskom onderhandel het oor sy voorgestelde sakereddingsplan, het die NUM gesê hy het vertroue in die … Sake (11-01-2019)
Netwerk24 Franse opstande hou ryk klante van Richemont weg
Die opstande einde verlede jaar in Frankryk het die luuksegoederegroep Richemont se verkope in Europa geknou. Sake (11-01-2019)
Netwerk24 ’n ‘Groen’ konferensie wat toe nie so groen was . . .
Net vegetariese kos, geskenke wat in Suid-Afrika vervaardig is en nie in China of Indië nie, en ’n spesiale trein wat al die afgevaardigdes van Johannesburg na Kaapstad kon vervoer. Sake (11-01-2019)
Netwerk24 SA Express vlieg weer na Walvisbaai
SA Express gaan dié naweek sy vlugte tussen Kaapstad en Walvisbaai in Namibië hervat. Sake (11-01-2019)
Netwerk24 Jy dok tot 25% méér op as jy laat aflewer
Dis nie UberEats of Mr D wat jou so duur laat betaal nie, dis restaurante wat spesiale pryse het vir aflewerings. Kyk hier wie die sondaars is! Sake (11-01-2019)
Netwerk24 Lancet toets nou bloed saam met Franse firma
Die Suid-Afrikaanse patoloë Lancet Laboratories het ’n gesamentlike onderneming met ’n Franse maatskappy, Cerba HealthCare, op die been gebring. Sake (11-01-2019)
Netwerk24 JSE kap groepe wat op syfers, nie omgewing fokus
Van $2 miljard tot $7 miljard se beleggings per jaar in infrastruktuur is nodig om die stryd teen klimaatsverandering te wen, maar geld is nie die probleem nie. Sake (11-01-2019)
Netwerk24 Ford, Jaguar moet duisende aflê in Europa
Twee groot motorvervaardigers het Donderdag aangekondig dat hulle duisende mense in Europa gaan aflê. Sake (11-01-2019)
Netwerk24 Fopnuus! sê Eskom oor Chinese herrie
Eskom spartel om fopnuus op Twitter reg te stel wat impliseer dat die land kragstasies gaan verloor as hy nie sy lening aan ’n Chinese staatsbeheerde instelling kan terugbetaal nie. Sake (11-01-2019)
Netwerk24 Carlos Ghosn siek in tronk
Die 64-jarige oudhoof van Nissan het koors gehad, maar hy is in sy sel in ’n tronk in Japan behandel. Sake (11-01-2019)
Netwerk24 Wat sit agter die rand se blitsval vroeg in Januarie?
Die blitsdaling in die rand wat verlede Donderdag beleef is, laat markontleders steeds kopkrap, maar hulle het moontlik ’n sondaar gekry. Sake (11-01-2019)
Netwerk24 Markus Jooste se ‘nemesis’ haal weer sy mes uit
Die sukkelende Steinhoff begin 2019 nie op ’n goeie noot nie, en het pas aangekondig ’n belegger het ’n aansoek in ’n hof oorsee gebring om ’n stokkie te steek voor die plan om sy reuse-skuldlas te … Sake (11-01-2019)