Netwerk24 Eskom, stakings kan 2019 knou
Suid-Afrika se vervaardigingsektor strompel voort, maar dit wil voorkom asof dit in 2018 teen die vinnigste koers in vyf jaar gegroei het. Sake (10-01-2019)
Netwerk24 Genadetyd vir mense met skuld
Daar is darem een ding waaroor verbruikers nie nou dadelik bekommerd hoef te wees nie: die rentekoers. Sake (10-01-2019)
Netwerk24 Groen skuif moet transformasie bevorder – Mokonyane
Regerings moet die politieke wil toon om na die groen-ekonomie te skuif, maar die skuif moet regverdig wees. Sake (10-01-2019)
Netwerk24 Begin spaar, want dís wat skool-, klasgeld kos!
Dit gaan jou minstens R1,4 miljoen kos om jou kleinding deur skool en ’n driejaar-universiteitsgraad te kry. Sake (10-01-2019)
Netwerk24 Pasop vir dié skelms en hul lenings
Die Nasionale Kredietreguleerder waarsku verbruikers om versigtig te wees vir bedrieërs wat hulle as kredietverskaffers voordoen. Sake (10-01-2019)
Netwerk24 5 tegnologie-wonders op CES 2019
Die jaarlikse vier dae lange CES-tegnologieskou in Las Vegas, Amerika, is ’n toonvenster vir baanbrekende tegnologie waar jy van die lafste tot die mees praktiese uitvindsels kan sien. Sake (10-01-2019)
Netwerk24 ‘Groen-werk moet ook goeie werk wees’
Internasionaal kan die groen-ekonomie teen 2030 tot 24 miljoen nuwe werkgeleenthede skep, reken ’n kenner. Sake (10-01-2019)
Netwerk24 Sakevertroue sluit 2018 laer af as 2017
Sakevertroue het 2018 laer afgesluit as wat dit in Desember 2017 – net voor die ANC-leiersverkiesing en die laaste stuiptrekkings van oudpres. Jacob Zuma se regime – was. Sake (10-01-2019)
Netwerk24 Tyd loop uit - groen-ekonomie kort vinnig meer geld
Daar is nie werk op ’n dooie planeet nie, het ’n senior amptenaar van die Verenigde Nasies Donderdag op ’n groenekonomie-konferensie in Kaapstad gesê. Sake (10-01-2019)
Netwerk24 Rand brul danksy Fed-notule
Vandag is dalk die dag dat die rand tot sterker as R13,80, selfs R13,70, teenoor die dollar versterk. Sake (10-01-2019)
Netwerk24 2de lid van Eskom-taakspan bedank
’n Tweede lid van pres. Cyril Ramaphosa se taakspan oor Eskom het bedank. Sake (10-01-2019)
Netwerk24 Wil jy in 2019 goedkoop oorsee gaan? Vermy dié stede
Johannesburg en Kaapstad is vanjaar in die goedkoopste helfte van die voorste 100 internasionale vakansiebestemmings. Sake (10-01-2019)