Netwerk24 Vleisbedryf ‘kan groot skade ly’
Die uitbreking van bek-en-klouseer in die Vhembe-distrik kan Suid-Afrika se landboubedryf ’n knou gee omdat geen vleisprodukte uitgevoer mag word nie. Sake (09-01-2019)
Netwerk24 Apple se baas verdien $136 miljoen
Tim Cook, uitvoerende hoof van Apple, het in 2018 sy grootste bonus nóg - $12 miljoen – gekry. Sake (09-01-2019)
Netwerk24 Curro begin met beroepsgerigte matriek
Curro het ’n nuwe kollege in Johannesburg begin wat ’n praktiese beroepspesifieke matriek gaan aanbied. Sake (09-01-2019)
Netwerk24 Kyk wat staat met geld aan SAL kon vermag
Boikot die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), want sowat R800 van jou vliegkaartjie kon die regering vir ander dinge, soos die bou van huise, paaie en skole, gebruik het, sê Leon Louw. Sake (09-01-2019)
Netwerk24 Wêreld se grootste motormark brand vas
Motorverkope in China het in 2018 vir die eerste keer in meer as 20 jaar gedaal. Dis slegte nuus vir die Fords en Volkswagens van die wêreld. Sake (09-01-2019)
Netwerk24 Zimbabwe se amptenare wil staak
Zim-staatsamptenare het Woensdag gedreig om hulle by dokters en onderwysers se staking aan te sluit as die regering nie die invloed van inflasie op hul salaris aanpak nie. Sake (09-01-2019)
Netwerk24 Só moet skole koste help beperk
Die Mededingingskommissie het Woensdag ’n beroep op skole gedoen om die riglyne vir uniforms te volg sodat skoolklere se koste nie handuit ruk nie. Sake (09-01-2019)
Netwerk24 Zim-boere pleit vir wolkbestuiwing
Boere in Zimbabwe pleit by die regering om wolkbestuiwing toe te pas om die droogte in die land te breek. Sake (09-01-2019)
Netwerk24 Trump optimisties oor handelstwis met China
Die onderhandelinge tussen China en die VSA het Woensdag in Beijing ten einde geloop, maar geen amptelike verklaring daaroor is al uitgereik nie. Sake (09-01-2019)
Netwerk24 59%-kragstyging ‘sal dinge vir Eskom net vererger’
Die verhoging van Eskom se tariewe sal dinge net vererger en die kragreus se kanse op herstel verminder, meen die Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid. Sake (09-01-2019)
Netwerk24 Wolk hang oor SA, wêreld se groei in 2019
Suid-Afrika se ekonomie gaan dalk in 2019 met ’n tam 1,3% groei, volgens die Wêreldbank. Sake (09-01-2019)
Netwerk24 Kragsyfers dui op probleme nog vóór beurtkrag
Suid-Afrika wek steeds minder krag op as in 2012, volgens nuwe syfers. Sake (09-01-2019)
Netwerk24 Dié bateklas het in 2018 die beste opbrengs gegee
Effekte was in 2018 die beste moontlike plek om jou geld te belê en genoteerde eiendom die slegste. Sake (09-01-2019)
Netwerk24 SA haal rekord vir uitvoer van motors
Die meeste motormaatskappye verwag 2019 gaan maar ’n pap jaar vir motorverkope wees. Sake (09-01-2019)
Netwerk24 Kenners kies hul beste beleggings vir 2019
Batebestuurders stel graag aan die begin van ’n nuwe jaar ’n lysie op van hul gunsteling-aandele vir die komende jaar. Ons kyk wat hulle dink. Sake (09-01-2019)