Netwerk24 Hou dié hulpbronne in 2019 dop
Kommoditeite het in 2018 pak gekry, van verliese in olie en koper tot koffie en suiker. Vooruitsigte vir kommoditeite lyk vir 2019 effens beter. Sake (07-01-2019)
Netwerk24 Nissan-baas sal geboei in hof verskyn
Carlos Ghosn, voormalige voorsitter van Nissan, gaan Dinsdag vir die eerste keer in die openbaar praat sedert hy byna twee maande gelede in hegtenis geneem is. Sake (07-01-2019)
Netwerk24 Volkswagen veg voort in China
Die Duitse motorreus Volkswagen nuwe modelle op die Chinese mark plaas. Sake (07-01-2019)
Netwerk24 Kragskok wink indien Nersa Eskom sy sin gee
Beurtkrag én skerp stygings in tariewe dreig vanjaar. Sake (07-01-2019)
Netwerk24 Tesla begin bou aan enorme Chinese fabriek
Ná vier jaar van beplanning het Tesla eindelik begin bou aan die fabriek van $5 miljard in die wêreld se grootste motormark, China. Die tydsberekening is egter bedenklik. Sake (07-01-2019)
Netwerk24 Laat jou werk vir jóú werk in 2019
Jy slyt die grootste deel van jou lewe by die werk. Aanvaar dit nou maar en probeer die beste daaruit haal. So ’n paar werkverwante Nuwejaarsvoornemens vir 2019 sal ook nie kwaad doen nie. Sake (07-01-2019)
Netwerk24 Geen vuurwerk met MTN se aandeel ná ‘goeie’ nuus
MTN se aandeelprys het Maandag nog ’n fraksie veld gewen sedert die selfoonmaatskappy op 27 Desember sy skikking met die Nigeriese sentrale bank aangekondig het. Sake (07-01-2019)
Netwerk24 Rand op sterkste vlak in ’n maand
Effens groter optimisme oor die wêreldekonomie het sedert Vrydag die rand laat versterk en dit het Maandagoggend selfs R13,91 teenoor die dollar gehaal. Sake (07-01-2019)
Netwerk24 VSA se Sears op die rand van bankrotskap
Een van Amerika se bekendste afdelingswinkels, Sears, gaan waarskynlik gelikwideer word. Sake (07-01-2019)
Netwerk24 Sal pensioene inflasie aanhou klop?
Die omvang van die negatiewe kontantvloei van die staat se pensioenfonds beteken dat verhogings dalk nie met inflasie sal kan styg nie. Sake (07-01-2019)