Netwerk24 Arbeid vereis politieke stabiliteit
In ’n 2018-verslag wat as ’n “sistematiese assessering van Suid-Afrika” bekend staan, het die Wêreldbank sy kommer uitgespreek oor onder meer die stand van arbeidsverhoudinge in die land. Sake (06-01-2019)
Netwerk24 Bank bied dalk mediese dekking
FirstRand oorweeg dit om Discovery aan te vat deur moontlik in die toekoms ook mediese versekering te bied, nes Discovery nou ’n bank gaan oopmaak. Sake (06-01-2019)
Netwerk24 Eskom ‘aanvaar’ Cyril se taakspan wat plan hersien
Net die president kan sê hoe die nuwe Eskom-taakspan se werk gaan verskil van die direksie se werk, sê Jabu Mabuza, voorsitter van die Eskom-direksie. Sake (06-01-2019)
Netwerk24 Wat hou 2019 vir beleggers in?
Dis dalk die jaar om in genoteerde eiendom te belê - maar oorweeg ook alternatiewe bateklasse, reken kenners. Sake (06-01-2019)
Netwerk24 58% sê 2018 was erger as tevore
Net 9% van beroepslui in Suid-Afrika sê hul stresvlakke is laag, terwyl meer as 45% hoë stresvlakke ervaar. Sake (06-01-2019)
Netwerk24 Spaar vir ’n jaar help skaars
Hoeveel rente kan jy in een jaar verdien? Nico van Gijsen doen die somme en wys hoekom dit jou loon om vir langer te spaar. Sake (06-01-2019)
Netwerk24 Mielieprys wys paniek soos uurglas uitloop vir plant
Termynkontrakte vir die komende mielie-oes styg skerp te midde van vrese vir ’n swakker oes. Sake (06-01-2019)