Netwerk24 Gaan leer, maar vind eers jou passie
Kwalifikasies is belangrik, maar mense soos Whitey Basson en Christo Wiese se raad aan matrikulante is om ook te wys hulle het dryfkrag en passie. Hier is raad vir matrikulante wat die wêreld van … Sake (05-01-2019)