Netwerk24 Steenkoolvoorraad beter, beurtkrag steeds risiko - Eskom
Eskom se steenkoolvoorraad het oor die Desembervakansie verbeter, maar beurtkrag bly steeds ’n risiko veral wanneer die meeste sakelui en nywerhede volgende week weer aan die gang kom. Sake (03-01-2019)
Netwerk24 Vis-firma besit nou Ladismith Cheese
Die aandeelprys van Sea Harvest was Donderdag fluks op nadat hy laat weet het sy oorname van Ladismith Cheese Company is afgehandel. Sake (03-01-2019)
Netwerk24 Dié apps kan jou op koers hou
Ons is klaar 1% in 2019 in en die Nuwejaarsvoornemens kort al amper weer ’n hupstootjie. Laat tegnologie jou vanjaar help om jou voornemens te verwesenlik!. Sake (03-01-2019)
Netwerk24 Nugtere raad oor studie, werk vir Klas van 2018
Matriek is ’n onontbeerlike mylpaal, maar die Klas van 2018 moet hulself nie te veel op die skouer klop nie. Werk gaan nie net in hul skoot val nie, want werk is skaars. Sake (03-01-2019)
Netwerk24 Is dit IBM van voor af?
Warren Buffett maak nie baie foute nie, maar dit lyk asof tegnologie maar net nie sy ding is nie... Sake (03-01-2019)
Netwerk24 Rand onder druk ná ‘blitsdaling’
Markte het wêreldwyd die ritteltits en dit plaas die rand onder druk. Sake (03-01-2019)
Netwerk24 Groot VSA-kleinhandelaar se president sterf
Die mede-president van Nordstrom, ’n Amerikaanse afdelingswinkel van klere en luukse goedere, is vroeg Woensdagoggend onverwags dood. Sake (03-01-2019)
Netwerk24 Apple beleef sy swakste Kersfees in 20 jaar
Mense is nie meer so gretig om hul iPhone op te gradeer nie - hulle vervang eerder die battery en hou hul foon nog langer. Sake (03-01-2019)