Netwerk24 Bekwame persoon moet Groepe vervang, sê ekonome
Ekonome beskou dit as deurslaggewend dat ’n bekwame persoon in Francois Groepe se pos as ’n adjunkpresident by die Suid-Afrikaanse Reserwebank aangestel word. Sake (02-01-2019)
Netwerk24 Francois Groepe bedank by Reserwebank
Francois Groepe, een van die Reserwebank se drie adjunkte, het bedank. Sy bedanking geld van 31 Januarie 2019 af. Sake (02-01-2019)
Netwerk24 Goud boer vooruit weens vrese van trae wêreldgroei
Goud het Woensdag vir die vyfde agtereenvolgende dag gestyg terwyl aandelemarkte aanhou daal ná hul swaarste jaar sedert die finansiële krisis van 2007-’09. Sake (02-01-2019)
Netwerk24 Wat kos dit om ’n graadeentjie uit te rus vir skool?
Ouers van graadeentjies, of dalk selfs gr. R-leerlinge, is waarskynlik aan die skarrel om hul kleingoed vir hul eerste skooljaar uit te rus. Sake (02-01-2019)
Netwerk24 Só word SA rykes in 2018 armer
Al Suid-Afrika se dollarmiljardêrs – van Nicky Oppenheimer en Johann Rupert tot Patrice Motsepe en Koos Bekker – het in 2018 op papier armer geword. Sake (02-01-2019)
Netwerk24 Wie het hul bitcoin-wins aan Jan Taks verklaar?
Die SAID kan nie akkuraat bepaal hoeveel belastingbetalers hul kapitaalwins op die verhandeling van kriptogeld soos bitcoin verklaar het nie. Sake (02-01-2019)
Netwerk24 Jan Taks oudit al hoe meer mense
Effens minder druk op trusts, maar die krane word stywer gedraai by individue, maatskappye en BTW wat betref belastingoudits. Sake (02-01-2019)
Netwerk24 Ondersoek oor hoë mediese koste kos sélf al R197 m.
Die ondersoek na die koste van private gesondheidsorg in die land het oor die afgelope vier jaar byna R197 miljoen gekos – en dit is nog nie klaar nie. Sake (02-01-2019)
Netwerk24 Steenkool se dae in Europa getel
In Europa is steenkool nou aan die taan soos wat die vraag na dié hulpbron afneem en beleidsveranderinge dié vuilste van fossielbrandstowwe begin raak. Sake (02-01-2019)
Netwerk24 Olieprys kan vanjaar tot $72 styg
Die meeste internasionale ontleders het stewiger oliepryse vir 2019 voorspel, maar die eerste paar verhandelingsdae vanjaar is ’n demper op hul optimisme. Sake (02-01-2019)
Netwerk24 Labat Africa se jaarverslag laat
Die logistiek-en-tegnologiefirma Labat Africa is op dun ys omdat dié maatskappy nie sy jaarverslag binne vier maande ná sy jaareinde ingedien het nie. Sake (02-01-2019)
Netwerk24 Soektog na lede van dié aftreefondse duur voort
Fedgroup is op soek na meer as 10 000 mense aan wie R180 miljoen geskuld word. Sake (02-01-2019)
Netwerk24 Rand beweeg min aan begin van nuwe jaar
Die enkele batebestuurders wat vandag terug is by die werk, sal die JSE senuagtig dophou. Sake (02-01-2019)
Netwerk24 12 klopjagte kos kommissie R58 m.
Die Mededingingskommissie het sedert April 2015 al 12 klopjagte uitgevoer in sy stryd teen kartelle en ander teenmededingende gedrag om inligting in te samel. Sake (02-01-2019)