Netwerk24 Só vaar 2018 se nuwe noterings
2018 was beslis nie ’n goeie jaar om op die JSE te noteer nie. Net 3 uit die 11 nuwe noterings kon vir beleggers positiewe groei oplewer. Hier is die lys. Sake (01-01-2019)