Netwerk24 JSE se droewige 2018 die swakste in 10 jaar
Vir die eerste keer sedert 2008 het beleggers op die JSE vanjaar ’n verlies gely, en tog is die beurs nog nie in ’n beermark nie. Sake (31-12-2018)
Netwerk24 2019 bring harde werk vir ekonomie
Pres. Cyril Ramaphosa en Mmusi Maimane het dieselfde Nuwejaarsboodskap: Die ekonomie gaan in 2019 saak maak. Sake (31-12-2018)
Netwerk24 Raad as jy 2019 diep in die skuld begin
Met stygende kospryse en dalk selfs hoër rentekoerse, gaan 2019 allermins ’n maklike jaar vir verbruikers wees. Hou kop bo water met dié wenke. Sake (31-12-2018)
Netwerk24 Rand styg dalk ná Trump-twiet
Dit wil-wil lyk asof die rand 2019 beter gaan begin as wat hy die afgelope maand of wat gevaar het. Sake (31-12-2018)
Netwerk24 SAL ontken hy onderhandel oor Afrika-alliansie
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens ontken dat hy deelneem aan onderhandelings om ’n alliansie van lugdienste in Afrika te vorm. Sake (31-12-2018)
Netwerk24 Euro word 20, maar eenheid is onder druk
Een van die grootste ekonomiese eksperimente van die moderne era – ’n enkele geldeenheid vir ’n hele vasteland – verjaar op Nuwejaarsdag. Sake (31-12-2018)
Netwerk24 Só lyk wenners, verloorders op lys van miljardêrs
Altesaam 31 mense het in 2018 ’n enorme fortuin gemaak en vir die eerste keer Bloomberg se miljardêrsindeks van dollarmiljardêrs gehaal. Sake (31-12-2018)