Netwerk24 Kans op handelsoorskot in 2018 verskraal
Suid-Afrika het in November produkte ter waarde van R3,49 miljard meer uit- as ingevoer, het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens bekend gemaak. Sake (28-12-2018)
Netwerk24 8 knelpunte vir die wêreldekonomie in 2019
Hou Twitter maar in 2019 dop, want pres. Donald Trump van die VSA gaan Wall Street, China en die Fed waarskynlik weer kwaad maak... Sake (28-12-2018)
Netwerk24 R3,6 mjd. se beleggings na Pta gelok
Die Tshwane- ekonomiese ontwikkelingsagentskap (Teda) sê hy het in die afgelope boekjaar R3,6 miljard se beleggings na die Pretoria-omgewing gelok. Sake (28-12-2018)
Netwerk24 10 tegno-truuks wat jy móét weet
Van phishing herken tot jou Facebook-profiel uitwis, en van veselinternet tot musiekstroming kies. Hier is truuks wat jou op jou foon en apps kan help. Sake (28-12-2018)
Netwerk24 Dalk nou die edelste van alle metale?
Die handelsoorlog tussen die VSA en China het die prys van die meeste hulpbronne laat daal, maar die een wat in 2018 die beste gevaar het, palladium, stoom voort. Sake (28-12-2018)
Netwerk24 Só lyk Januworrie se daling
Hier kom goeie nuus – net wanneer ’n mens dit die nodigste het, in Januworrie, wat altyd voel soos die langste maand van die jaar. Sake (28-12-2018)