Netwerk24 Chinese ‘GPS’ kan jou nou ook in Afrika vind
China se teenvoeter vir die Global Positioning Service (GPS), BeiDou, is sedert Donderdag in lande buite Asië beskikbaar, onder meer in Oos-Europa en Noord-Afrika. Sake (27-12-2018)
Netwerk24 VSA, China praat gou oor handel
’n Afvaardiging van die Amerikaanse regering gaan in die week van 7 Januarie Beijing toe om handelsgesprekke met Chinese amptenare te voer. Sake (27-12-2018)
Netwerk24 Apple dalk die beste tegno-aandeel van 2019
Staan opsy, Netflix: Apple gaan die beste Faang-aandeel van 2019 wees, volgens ’n veteraanontleder. Hier is hoekom hy so dink. Sake (27-12-2018)
Netwerk24 Rand tel kop op, maar gaan dit hou?
Die rand het Donderdagoggend met 14c teenoor die dollar versterk soos wat sentiment op wêreldmarkte verbeter het. Sake (27-12-2018)
Netwerk24 SA het nie so baie krag nodig
Eskom sê die voorspellings vir die toekomstige vraag na krag in die konsep- geïntegreerde hulpbronplan is te hoog. Sake (27-12-2018)
Netwerk24 MTN se Nigeriese ‘boete’ toe net $53 miljoen
In ’n ommekeer wat ’n enorme verligting vir MTN bring, het die Sentrale Bank van Nigerië toegegee dat MTN nié $8,1 miljard onwettig landuit geneem het nie. Sake (27-12-2018)