Netwerk24 Wêreld se superrykes nou effens armer
Jeff Bezos het in 2018 $53 miljard armer geword en Mark Zuckerberg $23 miljard. Sake (26-12-2018)
Netwerk24 Al styg goudprys, is 2018 nie ’n ‘wenjaar’
Die goudprys gaan 2018 dalk op ’n styglopie afsluit, maar dit is steeds goedkoper as aan die begin van die jaar. Sake (26-12-2018)
Netwerk24 Olieprys val tot onder $50 per vat
Die prys van Brent-ruolie het Woensdag in Londen die eerste keer sedert Julie 2017 tot onder $50 per vat geval. Sake (26-12-2018)
Netwerk24 SAL, Air Mauritius en ander werk dalk nouer saam
Die sukkelende SAL is glo deur lugdienste in die res van Afrika genader met die oog op ’n alliansie. Sake (26-12-2018)