Dit sal naïef wees om te glo China se hulppakket van R370 miljard aan Suid-Afrika sal sonder sekere voorwaardes kom, het die DA die naweek gewaarsku. Sake (16-09-2018)
Die pap ekonomie beperk die opwaartse potensiaal van aandeelpryse. Almal se pensioenfondse ly daaronder, skryf die ekonoom Christo Lüus. Sake (16-09-2018)
’n Stoomaanleg by Sasol is glo die naweek sonder werkers met die nodige klarings bedryf, tot risiko vir die veiligheid van werkers, sê Solidariteit. Sake (16-09-2018)
Of jy baie geld het, of min, of jy kwansuis aggressief is of konserwatief, inflasie doen presies dieselfde met jou geld se waarde. Daarom moet jou heel eerste doelwit met enige belegging wees om … Sake (16-09-2018)
Wees versigtig om gevolgtrekkings te maak uit dinge wat dalk niks met mekaar te make het nie. Die ekonoom Johan Fourie verduidelik wat hy bedoel. Sake (16-09-2018)
Die staat se pensioenfonds beplan om reuse-bedrae geld landuit te stuur wat selfs meer kan wees as die geskatte uitvloei van kapitaal indien Suid-Afrika tot rommelstatus afgegradeer sou word. Sake (16-09-2018)
Die twis oor Vodacom se Please Call Me-diens betrek nou ook ’n handtekening wat na bewering vervals is en finansiers wat 50% van die rykdom soek. Sake (16-09-2018)