Netwerk24 Jooste se skoonseun praat oor Mayfair-skuld
Stefan Potgieter gee vir die eerste keer besonderhede oor hoe die proses vorder om skuld af te betaal wat ontstaan het toe Steinhoff se aandeelprys geval het. Sake (Sa 10:00)
Netwerk24 Vertrou jy iemand dalk te veel?
As jy die verkeerde mens of instansie vertrou om na jou geld om te sien, kan jy diep in die sop beland. En ja, soms is jy self daardie verkeerde mens! Charné van der Walt gee raad. Sake (Sa 05:40)