Netwerk24 Elon Musk kies sy eerste ruimtetoeris
Die ruimtemaatskappy SpaceX het sy eerste betalende passasier gekry wat ’n vlug om die maan gaan onderneem. Sake (Vr 16:20)
Netwerk24 Tugstappe teen 10 hoës van Prasa ingestel
Senior amptenare wat betrek is by bewerings van wanbestuur en korrupsie word nou dissiplinêr verhoor. Sake (Vr 16:00)
Netwerk24 Nuwe soort simkaart dalk gou in SA
Die nuwe iPhone wat vandeesweek bekend gestel is, sal die eerste iPhone wees wat gebruikers toelaat om twee simkaarte te gebruik. Wel, soort van. Sake (Vr 15:40)
Netwerk24 Laaste Aldum bedank by mikrolener Bridge
Maritz Aldum (46), die laaste lid van die Aldum-familie by die mikrolener Bridge Corporate, het as direkteur bedank. Sake (Vr 15:20)
Netwerk24 ‘Fliekbedryf sukkel, bloei poste’
Die Suid-Afrikaanse fliek- en televisiebedryf is ’n brose bedryf wat deur intensiewe internasionale mededinging, verbrokkelende gehore en dalende advertensie-inkomste in die gesig gestaar word. Sake (Vr 15:00)
Netwerk24 Só lyk superluukse jag van R2,3 mjd. van naby
Wat doen vandag se multi-miljardêrs as hulle hulself ’n bietjie wil bederf? Hulle koop ’n jag, natuurlik. Sake (Vr 14:20)
Netwerk24 Werk aan Mynbou-handves is klaar
Dié omstrede dokument word Maandag aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig en op Woensdag 19 September in die kabinet voorgelê. Sake (Vr 14:20)
Netwerk24 Reis vir sportwedstryde daal skerp
In 2016 het Suid-Afrikaners nog gereis om sportwedstryde by te woon, maar verlede jaar het hulle vir daguitstappies eerder gaan uiteet of inkopies doen. Sake (Vr 14:00)
Netwerk24 Uitspraak gelewer in Solidariteit se hofaansoek
Die hooggeregshof in Johannesburg het Nedlac beveel om wéér Solidariteit se aansoek vir ’n landwye staking van al die vakbond se lede te oorweeg. Sake (Vr 14:00)
Netwerk24 Kaapstad voorste finansiële stad in Afrika
Kaapstad is ook onlangs in ’n PwC-verslag aangewys as die stad wat die beste geleenthede van 30 wêreldstede bied. Sake (Vr 13:40)
Netwerk24 Nuwe wet sou Paul Simon se ‘Graceland’ kelder
Die wet wat kunstenaars eintlik moet beskerm, kan onbedoelde gevolge hê vir die musiekbedryf, het die parlement Vrydag gehoor. Sake (Vr 12:40)
Netwerk24 Aspen duik met nóg 10% ná droewige dag
Aspen Pharmacare se aandeelprys het Vrydag selfs verder getuimel nadat dié maatskappy Donderdag R18,5 miljard se markwaarde verloor het. Sake (Vr 12:20)
Netwerk24 Staan opsy Nike, Apple - Chinese koop nou plaaslik
Apple en Nike moet nou maar opsy staan in China waar die selfoonreus Huawei en die kitskos-afleweraar Meituan-Dianping hulle as gunsteling-handelsmerke vervang het. Sake (Vr 12:20)
Netwerk24 Miljoene se name, e-posadresse lê oop op internet
’n Databank wat miljoene mense se name en e-posadresse bevat was twee weke oop en bloot op die internet beskikbaar, hoewel dit glo moeilik was om op te spoor. Sake (Vr 12:00)
Netwerk24 Volkswagen kondig einde van Kewer aan
Die bekende Volkswagen Volla het die einde van die pad bereik. Die Duitse motorvervaardiger het aangekondig die laaste Kewer gaan in 2019 vervaardig word. Sake (Vr 11:20)
Netwerk24 Die 5 grotes in Motsepe se ARC
Die dataverskaffer Rain maak steeds die grootste deel van African Rainbow Capital Investments se portefeulje van bates uit. Sake (Vr 11:20)
Netwerk24 SAUK kla wet vir kunstenaars gaan hom te veel kos
Die SAUK sal “baie negatief” geraak word deur wetswysigings om die regte van vermaaklikheidskunstenaars te beskerm. Sake (Vr 10:40)
Netwerk24 Mynbou in SA net ’n skim van die verlede
39% minder mense werk nou in die mynbou as 30 jaar gelede, en die sektor se bydrae tot die BBP het met 14 persentasiepunte getuimel. Sake (Vr 10:20)
Netwerk24 Investec Batebestuur ontbondel, noteer binne ’n jaar
Investec Batebestuur gaan van die groter Investec-groep ontbondel word en afsonderlik noteer. Sake (Vr 09:40)
Netwerk24 Charles King hof toe oor Guptas se myne
Amin Al-Zarooni, die enigste direkteur van Charles King, wil keer dat sakeredders die Optimum- en Koornfontein-myn wat aan die Guptas behoort, verkoop. Sake (Vr 07:40)
Netwerk24 Petrol, harte en tekkies
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie en wat jy Vrydag kan verwag. Sake (Vr 06:40)
Netwerk24 Turkse lekkers vir die rand
Die gewone Turk op straat mag dalk nie beïndruk wees met die nuus dat rentekoerse in hul land Donderdag met 625 basispunte gestyg het nie, maar die rand het behoorlik gebokspring oor dié nuus. Sake (Vr 06:20)
Netwerk24 Besigheid met 'n doel
Francois van Niekerk is Die Burger, Netwerk24 en Kaapstad Sakekamer se Sakeleier van die Jaar vir 2018. Sake (Vr 05:20)