Netwerk24 Nuwe Pepkor-interdik is ‘nog ’n vloermoer’
Pepkor het hom Donderdag vir die tweede keer dié week na die hof gewend om sy Tekkie Town-onderneming te beskerm. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 ‘Blameer BTW vir hoër mediese premies’
Die verhoging in die BTW-koers, maar ook die onbeheerde uitbreiding van hospitale moet die skuld kry dat premieverhogings vir 2019 hoër is as vir 2018. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Telkom begin mense aflê
Telkom het bevestig dat hy Vrydag vrywillige skeidingspakette en die kans op vroeë aftrede aan sekere werknemers sal aanbied. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Moody’s gaan nié in Oktober afgradeer
Moody’s Investors Service se siening oor die Suid-Afrikaanse ekonomie is “gerusstellend”, sê 'n plaaslike ontleder. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Dimon nie slim genoeg vir my werk – Trump
Pres. Donald Trump van Amerika en Jamie Dimon, uitvoerende hoof van die bankgroep JPMorgan Chase & Co, dink nie veel van mekaar nie. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Sinopec lek steeds lippe af vir Chevron SA
Die Chinese staatsoliemaatskappy Sinopec is steeds vasbeslote om ’n beherende belang in die Suid-Afrikaanse bedrywighede van die Amerikaanse oliereus Chevron te bekom. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Weer, wind en wisselkoers kan kospryse opstoot
Die landbousektor is bekommerd dat vanjaar se somerseisoen weer ’n El Niño gaan oplewer wat beteken dat verbruikers dalk duurder vir kos sal moet betaal. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 ‘Ons werk aan ons probleme,’ sê Nene vir Moody’s
Nhanhla Nene, minister van finansies, moes Donderdag bontstaan om vrae deur Moody’s Investors Service te beantwoord. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Dié 3 dinge hou ons fyn dop
12 Oktober is die datum waarop Moody’s Investors Service potensieel oor Suid-Afrika se kredietgradering besluit. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Turkse lira styg nadat bank ingryp
Die Turkse lira het met meer as 5% verstewig nadat die sentrale bank rentekoerse in dié land verhoog het. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Comic Con se bekendes vra hope geld vir ’n kiekie
Afrika se eerste Comic Con gaan dalk ’n fees vir die oog wees, maar nie vir jou bankbalans nie. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Peperduur petrol ‘is regering se skuld’ – AA
Veral die landboubedryf gaan hard geslaan word deur die skerp styging in die dieselprys in Oktober, sê die Outomobiel-Assosiasie (AA). Sake (13-09-2018)
Netwerk24 ‘Volg Trump se voorbeeld’ – hoof van DTI
“Miskien moet ons pres. Donald Trump se voorbeeld volg, want hy dwing Amerika om weer plaaslik te koop,” sê die direkteur-generaal van handel en nywerheid. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Hof sê Vrydag oor Solidariteit se saak
Die hooggeregshof van Johannesburg sal Vrydag uitspraak lewer in die aansoek wat Solidariteit gebring het in ’n poging om ’n landwye staking goedgekeur te kry. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Nuwe Apple Watch sal jou hart laat warm klop
Die Apple Watch Series 4 is die tegnologievervaardiger se eerste slimhorlosie wat beduidend anders as enige van sy voorgangers lyk en funksioneer. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Absa maak kantoor in Londen oop
Absa brei uit na Londen, het die bankgroep pas aangekondig. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 ‘Swart Vrydag, listeriose verwring BBP-syfers’
Syfers oor ekonomiese groei word verwring deur ’n paar groot gebeure, sê die departement van handel en nywerheid. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 S-26, Infacare eersdaags in Franse hande
Aspen Pharmacare gaan sy afdeling vir babaformulemelk – wat bekende handelsname soos S-26 en Infacare insluit – verkoop. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Diamante is jonges se beste vriend
Millenniërs, mense wat nou 21 tot 39 jaar oud is, koop die meeste diamantjuweliersware ter wêreld. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 SA maatskappye ‘weerbaarder’ as Turke teen krisis
Diep en vloeibare plaaslike kapitale skuldmarkte verminder Suid-Afrikaanse maatskappye se behoefte om oorsee geld te gaan leen. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Só styg premies in 2019
Discovery Health Medical Scheme is eerste uit die blokke met die aankondiging Donderdag van sy premieverhogings vir volgende jaar – en dit is hoër as wat dit vanjaar was. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Kabinet kan hiér aanklop vir ’n lesing
Dis tyd dat adj.pres. David Mabuza en die res van die kabinet ’n “basiese ekonomie 1-lesing” kom bywoon – en hy is bereid om dit vir hulle aan te bied, sê prof. Jannie Rossouw. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 11 strafsake teen Eskom-saboteurs
Die polisie ondersoek 11 strafsake teen werknemers van Eskom weens die sabotasie, intimidasie en geweld van die onwettige staking in Junie en Julie by kragstasies. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Implats ly enorme verlies van R10,8 mjd.
Implats verwag dat dit hom vanjaar meer gaan kos om platinum te ontgin as die prys wat hy vir die edelmetaal verdien. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Loongeskil in goudsektor duur voort
Vakbonde en goudmynmaatskappye kon nog nie ’n kompromis oor lone in dié sektor bereik nie. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Klippe vol goud, broccoli en aarbeie
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Dollar sak terug, rand weer onder R15
Die dollar het wêreldwyd teenoor verskeie geldeenhede teruggesak. Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Wie bestuur die veiligste in SA?
Suid-Afrikaners kan lekker stry oor watter stad se bestuurders die beste is, maar apps maak dit deesdae maklik om die feite vas te stel! Sake (13-09-2018)
Netwerk24 Discovery gee almal gratis toegang tot Vitality
Discovery gee van Donderdag af alle Suid-Afrikaners, of hulle nou lede van dié mediese fonds of versekeringsdiens is of nie, tien weke lank gratis toegang tot hul Vitality-app. Sake (13-09-2018)