Netwerk24 China sal nie beheer kry oor SA, verseker Cyril
Die lening van R4 miljard van die Chinese ontwikkelingsbank aan Transnet is op standaardvoorwaardes vir sulke lenings, sê Cyril. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Kyk hier na die eerste deel van VIA se Steinhoff-dokumentêr
Het jy die eerste aflewering van VIA se Steinhoff-dokumentêr misgeloop? Sake (11-09-2018)
Netwerk24 ‘Ons is ook Steinhoff-slagoffers’
Bernard Mostert, voormalige uitvoerende hoof van Tekkie Town en een van die stigters van Mr. Tekkie, het gesê hulle gaan Pepkor se hofaansoek teenstaan. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 So vorder ons met Eskom en kie, sê Cyril
Die aanstel van nuwe direksies by staatsondernemings soos Eskom, Denel en die Suid-Afrikaanse Lugdiens het reeds baie gedoen om vertroue te herstel. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Cyril sê oor jeug-inisiatief, leefstyl-oudits
Die regering se doelwit om aan meer as ’n miljoen jong mense werk te gee, is nog in sy kinderskoene, het pres. Cyril Ramaphosa Dinsdag in die parlement gesê. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Moody’s gee regmerkie vir SA bankstelsel
Selfs midde-in ’n resessie is Suid-Afrika se banke goed gepantser teen verbruikers se probleme. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Van paleis tot huis
Die konstruksiemaatskappy Group Five het uit sy luukse hoofkantoor in Waterfall, Midrand, getrek. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Sasol se Inzalo-skema keer R85,83 per aandeel uit
Sasol gaan R1,38 miljard uitbetaal aan aandeelhouers in die Inzalo-bemagtigingskema. Dit kom te midde van omstredenheid oor Izalo se opvolgskema. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Kommer oor ekonomie verdiep ná daling in sakevertroue
Sakevertroue het in die derde kwartaal weer gedaal en alle sektore is nou in negatiewe terrein. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Attacq bou nou wooneenhede in Waterfall
Die Mall of Africa en PwC se nuwe hoofkantoor van 24 verdiepings in Midrand, noord van Johannesburg, was net die begin van wat Attacq vir dié omgewing beplan. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Buitensporige pryse beloop ‘al 10% van BBP’
Die omvang van “buitensporige pryse” in die ekonomie bedra tot 10% van Suid-Afrika se huidige bruto binnelandse produk. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Dooie rot laat aandeelprys tuimel
’n Chinese restaurantgroep is in die pekel ná plaaslike mediaberigte dat ’n klant ’n dooie rot in sy sop gekry het. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Grootste skok in byna 4 jaar lê voor
Die grootste petrolprysstyging in langer as drie en ’n half jaar lê in Oktober vir motoriste voor. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Leerlinge skram weg van rekeningkunde
Daar is ’n dramatiese afname in die getal leerlinge wat rekeningkunde as skoolvak neem. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Minister waarsku oor vals Facebook-profiel
Dr. Zweli Mkhize, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het ’n waarskuwing uitgereik dat ’n Facebook-profiel in sy naam vals is. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Nuwe hoof by Transnet Engineering
Transnet het Thoba Eric Majoka as waarnemende hoof van gevorderde vervaardiging by Transnet Engineering aangestel. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Ayo mis teikens met ’n myl
Ayo Technology Solutions se eerste stel voljaarresultate sedert notering gaan nie aan die maatskappy se optimistiese skattings voldoen nie. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 ’n Plan, treine en ketels
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Sterk dollar knou goudprys
Die Amerikaanse dollar plaas nie net druk op geldeenhede in ontluikende markte nie, maar knou ook die goudprys. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Aan dié 5 grotes bestee mediese fondse die meeste
’n Nuwe siekte het in 2017 kop uitgesteek onder die vyf chroniese siektes waaraan mediese fondse die meeste geld bestee. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Dapper Muis speel iTrader
Hanlie Stadler neem vir die pret deel aan die iTrade met ’n Miljoen-uitdaging. So in die speel leer sy nogal baie - oor aandele en haar eie gebreke! Sake (11-09-2018)
Netwerk24 DA se plan ’n goeie begin, maar...
Die DA se sewepuntplan om Suid-Afrika se ekonomie weer aan die groei te kry, “is ’n goeie begin, maar dit skiet steeds te kort”. Sake (11-09-2018)
Netwerk24 Seeroetes korter, maar risiko's vir skepe al meer
Versekeraars vrees snelveranderende seetoestande in die Arktiese See en die Noord-Atlantiese Oseaan verhoog die versekeringsrisiko van skepe en vrag. Sake (11-09-2018)