Netwerk24 Pravin ‘nie rassisties’ toe hy Transnet-hoë afdank
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, voer aan hy het billik opgetree toe hy Seth Radebe as direkteur van Transnet afgedank het. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Tekkie Town-eienaar hof toe oor Mr. Tekkie
Pepkor probeer nou amptelik ’n stokkie steek voor die bekendstelling van Mr. Tekkie, ’n skoenwinkel wat die stigter en voormalige topbestuur van Tekkie Town nog vanjaar wil open. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Steelfoto’s wys glo goedkoper iPhone Xc
Apple stel Woensdag sy jongste reeks iPhones bekend. En te midde van intense bespiegelinge oor wat ’n mens kan verwag, het daar nou nuwe steelfoto’s gelek. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 NOK-lenings wemel van invloedrykes
Verskeie prominente mense is begunstigdes van lenings wat die Nywerheid-Ontwikkelingskorporasie die afgelope boekjaar toegestaan het. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 MTN vra hof se ingryping in Nigerië
MTN probeer ’n hofbevel in die federale hooggeregshof van Nigerië bekom om te keer dat beslag gelê word op sy bates in dié land. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 FNB se app, webwerf gee probleme
FNB se aanlyn bankdienste beleef ’n Blou Maandag met die app en webwerf wat probleme gee. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Resessie kan teikens vir taks raak, maan Nene
Die resessie verhoog die risiko dat die tesourie nie sy teikens vir belastinginkomste gaan haal wat aan die begin van die boekjaar gestel is nie, het Nhlanhla Nene gewaarsku. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Solidariteit staak dalk gou landwyd oor ras
Solidariteit bring eersdaags ’n hofaansoek waardeur die vakbond die reg wil bekom vir al sy lede landwyd in solidariteit met Sasol-werknemers te neem. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Prasa-verlies verdubbel tot byna R1 mjd.
Suid-Afrika se passasierstrein-maatskappy is op die rand van finansiële instorting, want sy verliese het bykans verdubbel van 2016 tot 2017. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Onteiening ‘knou hele landbou-sektor’
Boere en mense met landbou-ondernemings was twee jaar laas – toe die grootste deel van die land in ’n droogte gewikkel was – so pessimisties oor die landbou soos nou. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 SA’ers koop ketels, broodroosters en TV’s
Suid-Afrikaners het in die tweede kwartaal vanjaar verbasend baie ketels en broodroosters gekoop, het die navorsingsfirma Gfk bevind. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Richemont styg goed, kry nuwe hoof
Richemont se aandeelprys het Maandag vroegoggend met meer as 2% gestyg nadat hy in ’n handelsoorsig gesê het sy verkope het sterk gestyg. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 SA entrepreneurs om oorsee te gaan skitter
Gesante van Brittanje se departement van internasionale handel is tans in Suid-Afrika op soek na jong, belowende entrepreneuriese talent. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 AVI sukkel met verkope van koffie en koekies
Wakker verbruikers het dalk agtergekom dat Frisco- en Douwe Egberts-kitskoffie einde verlede jaar plek-plek goedkoper geword het. Dit was een van AVI se drastiese stappe om markaandeel te behou. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Só lyk DA se 7-punt-plan vir die ekonomie
Dit is duidelik die ANC en die presidensie het geen plan hoe om Suid-Afrika uit die resessie waarin hy hom tans bevind te lig nie, sê Mmusi Maimane, leier van die DA. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Jul dae is getel
Pres. Cyril Ramaphosa wil ’n stokkie steek voor die “konstruksiemafia” se bedrywighede in KwaZulu-Natal. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Vaarwel, Spree; hallo, Superbalist
Die naam “Spree”, was die afgelope jare vir baie mense sinoniem met mode wat aanlyn gekoop is, veral in Oktober. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Die petrolprys, Jack Ma en die nuwe Nokia-foon
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy vandeesweek kan verwag. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Dié Sasol-werkers veg vir demokrasie
In die vroeë 1990’s het ek aan ’n debat oor die betekenis van “gelykheid” in die pas ooreengekome lys van grondwetlike beginsels by Kodesa deelgeneem. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Toyota herroep Prius in SA
Toyota in Suid-Afrika gaan die nuutste model Prius- en C-HR-voertuie weens ’n brandgevaar herroep. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Bain wil SAID-miljoene weer in SA belê
Die konsultantefirma Bain & Company gaan die R164 miljoen wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) hom betaal het tot Suid-Afrika se voordeel aanwend. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Swaard van Damokles hang oor rand, sê ontleders
Suid-Afrika is een van sewe ontluikende ekonomieë wat die hoogste risiko vir ’n wisselkoerskrisis loop, luidens ’n nuwe ontleding. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Dollar bult steeds spiere
Die Amerikaanse dollar het reeds Maandagoggend vroeg spiere begin bult. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Wees voorbereid op onsekerheid
Ek word gereeld gevra hoe lank Suid-Afrika nog kan uithou, of hoe lank voor die markte val, of hoe lank voor goud $10 000 per fynons haal. Sake (10-09-2018)
Netwerk24 Richemont is oorgekoop
Die luuksegoederegroep Richmont is oorgekoop volgens die stogastiese aanwyser, wat op moontlike winsneming kan dui. Sake (10-09-2018)