Netwerk24 VW en beleggers voer hofstryd
Volkswagen se rekening vir sy dieselskandaal kan moontlik tot €30 miljard opskiet. Sake (09-09-2018)
Netwerk24 Jack Ma tree af
Jack Ma, stigter van die Chinese e-handelreus Alibaba, het sy aftrede aangekondig. Sake (09-09-2018)
Netwerk24 Kganyago maan teen ‘populistiese beleid’
Suid-Afrika moet populistiese ekonomiese beleid vermy, sê Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank. Sake (09-09-2018)
Netwerk24 Maimane eis antwoorde oor Eskom-lening by Chinese
Musi Maimane, DA-leier, doen stappe om uit te vind at die voorwaardes van China se lening van R33 miljard aan Eskom is Sake (09-09-2018)
Netwerk24 ‘Nene swyg oor resessie’
Nhlanhla Nene, minister van finansies, het die nuus oor die resessie swak hanteer, sê David Maynier, die DA se woordvoerder oor finansies. Sake (09-09-2018)
Netwerk24 Houers van lewende annuïteite behou dissipline
Die onttrekkingsvlak deur houers van lewende annuïteite is die afgelope twee jaar feitlik onveranderd ondanks die skerp styging in lewenskoste. Sake (09-09-2018)
Netwerk24 Resessie en jou beleggings
Ons het dié week verneem Suid-Afrika is tegnies in ’n resessie. Die vraag wat baie beleggers nou vra, is wat doen ons nou? Sake (09-09-2018)
Netwerk24 R17 vir ’n liter petrol wink!
Motoriste kan in Oktober getref word deur ’n verhoging van soveel soos R1,14 per liter in die brandstofprys, wat die binnelandse prys van 95-oktaan tot bo R17 per liter kan stoot. Sake (09-09-2018)