Netwerk24 KVBA wil bemiddel by Sasol
Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie wil toetree tot die dispuut tussen die vakbond Solidariteit en Sasol. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Rand sak effe terug ná Amerikaanse arbeidsyfers
Die rand het Vrydagmiddag weer effe verswak nadat goeie Amerikaanse indiensnemingsyfers bekend gemaak is. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Suikerbedryf steeds bitter oor ‘lae’ invoertarief
Terwyl die regering volhou die verhoging van die invoertarief op suiker sal die sukkelende plaaslike bedryf help, word ’n verdere insinking verwag. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Debat oor hoë brandstofpryse kom
Die parlement hou volgende week ’n debat oor die stygende brandstofprys en brandstofheffings, asook een oor die resessie. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 EPP skitter met uitkering van 12%
Die eiendomsfirma EPP gee beleggers rede om te glimlag. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Jooste se Mayfair mag nou dié aandele verkoop
Markus Jooste en sy skoonseun, Stefan Potgieter, het dalk nou een minder wolf voor hul deur. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Duisende passasiers se kaart-besonderhede lek
British Airways moes Vrydag om verskoning vra nadat meer as 380 000 passasiers se kredietkaartbesonderhede oor ’n tydperk van twee weke van sy webwerf en app af gesteel is. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Twitter skop omstrede radioman permanent uit
Twitter se tydelike skorsing van die omstrede Amerikaanse radioman Alex Jones van sy platform af, is nou permanent gemaak. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Kleinsake verdien jou steun – veral vandag
Plaaslike ondernemings is die weggesteekte diamante in ons gemeenskappe wat produkte en dienste verskaf wat jy waarskynlik nêrens anders kry nie. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Viceroy slaan weer toe
Die kortverkoper Viceroy Research se volgende teiken is Pretium Resources, ’n goudmynmaatskappy in Kanada. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Amper R206 mjd. in 3 maande landuit
Die tekort op Suid-Afrika se lopende rekening het aansienlik verbeter in die tweede kwartaal van die jaar. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 SAUK wil TV-lisensies duurder maak
Die SAUK wil die prys van TV-lisensies verhoog in ’n poging om sy inkomste aan te vul. Die openbare uitsaaier wil ook strenger optree teen diegene wat nie lisensies betaal nie. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Nog geen nuus oor bonus vir Transnet-oues
Die hoop op ’n 15%-bonus vir vanjaar vir Transnet se verarmende pensioenarisse begin taan. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Sasol verbind tot gesprek met Solidariteit
Sasol bly verbind tot “oop en eerlike” gesprekvoering met al sy vakbonde en werknemers, sê die petrochemiese reus in reaksie op Solidariteit se sloerstaking. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Rand haal self asem, maar is steeds op ’n drup
As Amerikaanse werkloosheid vandag tot die laagste vlak in 18 jaar val, kan die dollar weer brul. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Hoof van instituut kry trekpas ná blatante seksisme
Manglin Pillay, wat reken vroue wil eerder kinders grootmaak as hard werk, is afgedank as die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Siviele Ingenieurs. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 SA nog nie in ‘regte’ resessie, sê ekonoom
Suid-Afrika is nie regtig in ’n resessie nie, sê die ekonoom dr. Roelof Botha, maar die grond-vraagstuk kan dit wel daarheen dryf. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Nou lyk Jooste soos ’n ‘engel’ – vakbond
Die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) is “teleurgesteld” in die manier waarop LP’s Markus Jooste Woensdag ondervra het. Hy is volgens die vakbond heeltemal te sagkens ondervra. Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Transnet skors 2, maar sê niks oor Gama
Het Siyabonga Gama, uitvoerende hoof van Transnet, sy skorsing afgeweer? Sake (07-09-2018)
Netwerk24 Kla met ‘wit’ brood onder die arm?
Uiteraard sal hierdie meningstuk baie wit Suid-Afrikaners en Solidariteit-lede by Sasol kwaad maak, want ek glo hulle mors hul eie en Sasol se tyd met die huidige staking. Sake (07-09-2018)