Netwerk24 Sygnia noteer ook op A2X
Die batebestuursmaatskappy Sygnia se aandele begin op 13 September ook op die A2X verhandel. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Sanlam ‘tevrede’ met sy syfers in ‘taai tye’
Ná baie jare van finansiële wanbestuur braai die kierankies nou uit – die regering se fiskale probleme is enorm, sê Ian Kirk, uitvoerende hoof van Sanlam. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Groot kans vir nuwe raffinadery
Die waarskynlikheid dat Suid-Afrika ’n nuwe olieraffinadery gaan bou, is baie hoog, het Jeff Radebe, minister van energie, Donderdag gesê. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Resessie dalk van korte duur
Die ekonoom dr. Azar Jammine sê die ekonomie sal waarskynlik in die derde kwartaal groei - maar nie naastenby vinnig genoeg nie. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Is jy oud genoeg vir dié speletjie?
Minderjariges in China wat videospeletjies met ’n ouderdomsbeperking speel, gaan binnekort hul rieme styfloop. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Jou gradering kan jou maak of breek
Uber gaan begin om passasiers met ’n gradering van laer as vier uit vyf op die sypaadjie te los, maar vir eers nie in Suid-Afrika nie. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Markus Jooste se 5 beste aanhalings
Onskuldig of net baie slim? Oordeel self! Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Solidariteit staak op sy manier - met ’n braai
Wat is ’n staking nou sonder ’n braai? vra dr. Dirk Hermann van Solidariteit. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Só lyk ons koopgewoontes aanlyn
Suid-Afrikaners bestee die meeste van hul geld aanlyn aan die koop van klere.Dit blyk uit die jongste verslag van die navorsingsfirma Ipsos in oorleg met PayPal. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 SAID wil regshoof skors oor Guptas
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Refiloe Mokoena, sy regshoof, ingelig hy beplan om haar te skors. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Moody’s gaan dalk afgradeer
Die nuus dat die Suid-Afrikaanse ekonomie hom in ’n tegniese resessie bevind, is slegte nuus wanneer dit by die land se kredietwaardigheid kom. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 MTN nou politieke speelbal in Nigerië
MTN het die politieke speelbal geword van Nigeriese politici wat probeer veld wen in die aanloop tot die land se algemene verkiesing in Februarie 2019. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Wêreld se 'geeks' kom Eikestad toe
Rekenaarkenners gaan by die Universiteit Stellenbosch deelneem aan een van die grootste byeenkomste oor kunsmatige intelligensie (KI) en masjienleer. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Toyota herroep 1 m. motors oor brandgevaar
Toyota herroep wêreldwyd meer as ’n miljoen van sy Prius- en C-HR-voertuie weens ’n brandgevaar. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Markus Jooste, landbou en die rand
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Sasol-werkers staak in Secunda
Lede van die vakbond Solidariteit het reeds vroegdag met hul staking by Sasol se aanleg in Secunda begin. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Rand steeds op agtervoet
Die eerste week van September was sonder twyfel een van die slegste wat die rand in ’n lang tyd beleef het. Sake (06-09-2018)
Netwerk24 Chrome word 10 en lyk nou heel anders
Chrome, Google se uiters gewilde webblaaier, het ’n gedaanteverwisseling ondergaan ter viering van sy tiende verjaardag. Sake (06-09-2018)