Netwerk24 Het Christo Wiese sy antwoord by Jooste gekry?
Christo Wiese, voormalige voorsitter van Steinhoff, het Markus Jooste vandag vir die eerste keer in tien maande gesien - op die televisie. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Rand tuimel – bly kalm, sê Nene
Terwyl die rand Woensdag tot sy laagste vlak in twee jaar getuimel het, begin kommer toeneem oor Suid-Afrika se vermoë om sy skuld terug te betaal. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Klein foutjie, enorme skade
Die JSE stel beleggers teleur en mense begin krapperig raak. Hier is Theo Vorster se raad - aan die hand van ’n besoek aan die Krugerwildtuin! Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Maynier vra Jooste of hy 'n psigopaat is
In een van die meer bisarre oomblikke tydens Markus Jooste se verskyning Woensdag voor die parlementêre komitee oor finansies, is hy gevra of hy 'n psigopaat is. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 ’n Skip wat net nie omdraai nie
Die groot finansiële skip MMI, wat onder meer die Momentum en Metropolitan besit, sukkel steeds, ondanks enorme herstrukturering die afgelope jaar. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Landbou-resessie nie aan grondvrese te wyte
Die skerp inkrimping in Suid-Afrika se landbou-ekonomie in die tweede kwartaal is (nog) nie aan onsekerheid oor grondhervorming te wyte nie. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Opul skrik nie vir handelsoorlog
Die Organisasie van Petroleumuitvoerlande (Opul) is hoopvol dat die wolk van onsekerheid oor die dreigende handelsoorlog tussen Amerika en China sal oorwaai. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Markus Jooste ‘selfingenome, sonder berou’
Iemand wat Markus Jooste goed ken, lewer kommentaar op die voormalige Steinhoff-baas se getuienis Woensdag in die parlement. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Gryser, maar is Markus Jooste wyser?
Só het Markus Jooste gelyk op sy eerste openbare verskyning in nege maande. Die beleërde voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff het in Desember uit die kollig verdwyn. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 ‘G’n skakel tussen Agoa, grond-onteiening’ – Davies
Rob Davies, minister van handel en nywerheid, het in ’n geskrewe antwoord in die parlement gesê die VSA trek nie ’n verband tussen die twee kwessies nie. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Yanks se burgerregte-wet teen Sasol ingespan
Solidariteit eis dat Amerika - waar Sasol-depositobewyse genoteer is - ingryp om diskriminasie teen wit werkers te keer. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 ‘Kom ons werk saam aan ekonomie’
Dis tyd om op te hou praat en oor te gaan tot aksie om die ekonomie te laat groei en werk te skep, sê die regerende party. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Hoër produksie stu DRDGold se wins
DRDGold, wat goud uit mynhope en ander mynuitskot herwin, het ’n stewige wins in die jaar tot einde Junie behaal. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Oliekartel ‘het sy wortels in Afrika’
Die Organisasie van Petroleumuitvoerlande (Opul) se wortels is in Afrika, want die oorspronklike idee vir so ’n oliekartel is in 1957 op ’n vergadering by die Kaïro-seiljagklub bespreek. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Aandeelhouers ‘kan opsies heroorweeg’
Dit lyk onafwendbaar dat die Duitse beleggingsbeheermaatskappy Aton se vyandige oorname van Murray & Roberts (M&R) Woensdag ’n belangrike sperdatum gaan misloop. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Egpaar slaan titel Entrepreneur van 2018 los
Mynwese is waarskynlik glad nie ’n sektor wat met entrepreneurskap verbind word nie. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Ingryping by petrol sal staatskas niks kos – Radebe
Die ingryping by die brandstofpryse in September sal nie enige koste vir die staatskas inhou nie, het Jeff Radebe, minister van energie, Woensdag beklemtoon. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Gaan Markus Jooste beleggers se vrae antwoord?
Die oomblik waarop duisende beleggers al meer as nege maande lank wag, het uiteindelik aangebreek: Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, het by die parlement opgedaag. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Markus Jooste daag op by die parlement
Woensdag is D-Dag vir Markus Jooste, wat voor die parlement getuig oor die gebeure by Steinhoff. Hy is egter nie verplig om alle vrae te beantwoord nie... Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Jooste se advokaat selfde as Shrien Dewani s'n
Francois van Zyl, wat die wittebrood-moordbeskuldigde Shrien Dewani se regsverteenwoordiger was, tree ook Woensdag namens Markus Jooste op. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 1ste foto van Markus Jooste in 9 maande
Só lyk Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, nou. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Resessie, resessie, resessie
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Jooste vandag in parlement om te verduidelik
Dit sal die eerste keer sedert Desember wees dat Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, in die openbare oog gesien gaan word as hy, soos verwag, Woensdag in die parlement verskyn. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Die tekens was daar, sê kenners
Die nuus Dinsdag dat Suid-Afrika se ekonomie in ’n tegniese resessie verval het, het baie Suid-Afrikaners onkant gevang. Sake (05-09-2018)
Netwerk24 Rand spartel steeds ná resessie-nuus
Die rand het Dinsdag ’n behoorlike dwarsklap gekry met die nuus dat die Suid-Afrikaanse ekonomie sy tweede resessie binne twee jaar binnegaan. Sake (05-09-2018)