Netwerk24 Eers Apple en nou Amazon
Die Amerikaanse aanlyn handelsgroep Amazon het Dinsdag die tweede maatskappy geword wat ’n allemintige triljoen dollar in waarde kon bereik. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Rian le Roux wen Ekonoom van die Jaar
Drie maal is skeepsreg en dié ekonoom kan nou tereg sê dat hy sy vakgebied onder die knie het. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Winterkrag ‘ís baie duurder’
Inwoners van Mangaung wat kla oor die kragtariewe van Centlec, die elektrisiteitsverspreider van die metro, moet onthou dat die wintertarief baie hoër as die somertarief is. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Rand, banke en winkels bloei
“Ramaforie” het verdwyn en Suid-Afrika besef nou hoe groot die gebakte pere is waarmee hy sit ná die wanpraktyke van die Zuma-era. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Takealot is SA se beste e-handelaar
Capitec, Takealot, Luno en Uber tel onder die maatskappye wat vanjaar vir hul digitale aanbiedinge vereer is. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Nog ’n afgradering kan vir SA kom ná BBP-skok
Die tegniese resessie waarin Suid-Afrika is, verhoog die risiko dat die land in die tweede helfte van die jaar afgegradeer kan word. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Oliereuse vat dié pak
Dis die oliemaatskappye wat die pak vat vir die brandstofpryse wat vandeesmaand onveranderd bly. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Nigerië soek nóg $2 mjd. by MTN
MTN se kopseer in Nigerië duur voort deurdat dié land nou ook sowat $2 miljard aan agterstallige belasting van die selfoonmaatskappy eis. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 7 dinge wat jy moet weet
Die nuus dat Suid-Afrika vir die tweede keer in twee jaar ’n tegniese resessie binnegegaan het, het kenners onkant gevang. Dis wat jy daaroor moet weet. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Rand steier tot swakste vlak in meer as 2 jaar
Die rand het Dinsdag skerp verswak tot sy swakste vlak in meer as twee jaar nadat die jongste groeisyfers uitgereik is. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Direksie vergader eers Woensdag
Transnet-pensioenarisse moet nog langer wag voordat hulle hoor oor ’n spesiale bonus van 15% vir vanjaar waarvoor trustees van Transnet se Tweedevastevoordeelfonds gevra het. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Sony groet PlayStation 2
Meer as 18 jaar nadat die eerste PlayStation 2 verkoop is, het Sony aangekondig hy gaan nie meer dié eens gewilde toestel opgradeer of ondersteuning aan eienaars bied nie. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Só lyk SA se ekonomie nou
Statistieke Suid-Afrika het Dinsdag die bruto binnelandse produk vir die tweede kwartaal van 2018 bekend gemaak. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Discovery Health se bedryfswins styg 11%
Die mediesefondsadministrateur Discovery Health het in die afgelope boekjaar tot einde Junie “uitsonderlike resultate” gelewer en sy bedryfswins 11% tot R2,77 miljard verhoog. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Kernkrag nie met opset uitgelaat – Radebe
Kernkrag is nie met opset uit die regering se geïntegreerde hulpbronplan (IRP) gelaat nie, sê Jeff Radebe, minister van energie. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Skype skud (weer) ’n paar tooisels af
Microsoft het aangekondig dat hy vir die soveelste keer aan die ontwerp van sy kletsdiens Skype gaan verander. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Stof wet af oor onafhanklike krag-operateur – Radebe
Die wetsontwerp om ’n onafhanklike kragnetwerk-operateur te vestig, behoort straks deur die parlement afgestof en herbesoek te word, het Jeff Radebe, minister van energie, gesê. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Mark skop vas teen De Beers se gekweekte diamante
De Beers het vroeër gesê hy beplan om diamante wat in ’n laboratorium gekweek word, teen ’n fraksie van die heersende prys te verkoop. Maar nie almal is ewe opgewonde nie. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Steinhoff finaliseer verkoop van Poco
Steinhoff gaan nagenoeg €271 miljoen verdien uit die verkoop van sy 50%-belang in die Oostenrykse meubelwinkel Poco. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 SA verval wéér in 'n resessie
Suid-Afrika se ekonomie het wéér, vir die tweede keer in twee jaar, in 'n resessie verval. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 FirstRand moet belang in Discovery Bank verkoop
Die Discovery-groep het bekend gemaak FirstRand Investment Holdings (FRIHL) moet sy belang in die nuwe Discovery Bank wat gestig gaan word, verkoop. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 WBHO maak nog ’n wins
Die konstruksiemaatskappy Wilson Bayly Holmes-Ovcon is tans een van die uitsonderings op die reël wat dié sektor betref. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Kosgroep Libstar sê syfers sál verbeter
Libstar se aandeelprys het stewig herstel nadat hy sy halfjaarsyfers uitgereik het. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Jooste sál Woensdag daar wees, sê prokureur
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, is van plan om Woensdag in die parlement te verskyn, sê sy prokureur. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Sasol-staking kos reeds miljoene, sê Solidariteit
Die vakbond Solidariteit sê sy sloerstaking by Sasol se aanlegte kos dié petrochemiese reus waarskynlik reeds miljoene rande. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Petrol, stakings en hommeltuie
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (04-09-2018)
Netwerk24 Rand verswak verder tot R14,86
Die rand kan maar net nie die wintergevoel afskud nie. Sake (04-09-2018)