Netwerk24 ‘Grootste krisis van my loopbaan’
’n Supermark in Soweto en ’n toets vir bakterieë aan die buitekant van ’n produk se verpakking het RCL Foods in die listeriose-krisis ingesleep. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Duurder brandstof tref Eskom en ander, maan Pravin
Die stygende brandstofpryse gaan staatsondernemings, en veral Eskom, erg tref en daartoe lei dat hy nie soveel gaan bespaar as wat hy wou nie. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 ANC kap Solidariteit se wit staking by Sasol
Die ANC het sy stem by die vakverbonde Cosatu en Fedusa gevoeg deur die wit lede van die vakbond Solidariteit te kritiseer wat wil staak oor ’n aandeleskema by Sasol. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Regering gryp in en keer hoë styging
In ’n uiters verrassende stap het die departement van energie ingegryp in die vasstelling van die brandstofpryse vir September. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Rookwet, BTW plaas druk op Sun International
Rokers bring meer as die helfte van Sun International se inkomste uit dobbel in en die wysigings aan die wette oor rook kan dié hotel-en-casino-groep swaar tref. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 ‘1,2 m. poste vir 12 jaar nodig’
As Suid-Afrika se ekonomie nie teen 5,5% per jaar groei nie, gaan dit ’n hele generasie neem voordat die probleem van werkloosheid in die land verlig word. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Vind geld om hoender van BTW vry te stel
Vind die geld om hoender van belasting op toegevoegde waarde vry te stel. Daar is maniere om dit te doen. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Wat op dees aarde is CFD’s?
Vir baie nuwe beleggers en selfs gesoute beleggers is “verskilkontrak” of “afgeleide instrument” juis die soort Grieks wat hulle die hasepad laat kies. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Ook Apple se selfbestuurmotor in ongeluk
Die owerhede in Kalifornië het bevestig dat ’n aangepaste Lexus, toegerus met Apple se sensors en programmatuur, in ’n ongeluk met ’n Nissan Leaf betrokke was. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Solidariteit wil Sasol in VSA gaan verkla
Die vakbond Solidariteit gaan ’n klag by Amerikaanse reguleerders indien teen wat hy die petrochemiese reus Sasol se diskriminerende personeelaandeleskema noem. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Porno-pes skuil in openbare toilette, neem vroue af
’n Nuwe soort teisteraar skuil in die openbare toilette van Seoel, die hoofstad van Suid-Korea, en radelose owerhede sukkel vreeslik om dit hok te slaan. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 MTN kry straks sy geld in naira terug
Die Suid-Afrikaanse selfoongroep MTN sal waarskynlik ’n naira-gedenomineerde terugbetaling kry as hy die $8 miljard aan die Nigeriese sentrale bank terugbetaal. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Nuwe hommeltuie vlieg nou vinniger en verder
Die nuwe DJI Mavic 2-hommeltuig is verlede week in Amerika bekendgestel. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Dié iPhones vries weens fabrieksfout
Apple het erken dat ’n “baie klein persentasie” iPhone 8-slimfone geraak word deur ’n fabrieksfout wat veroorsaak dat die toestel nie reg werk nie. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Bain voorheen in sop by Telkom, SAL
Bain & Company, die konsultantefirma wat deur Tom Moyane, geskorste kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), aangestel is, het glad nie so ’n skitterende agtergrond soos hy beweer … Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Fris dividend vir Bidvest-aandeelhouers
Bidvest se aandeelhouers kan juig danksy die groep se slotdividend wat 14% hoër is as verlede jaar s’n. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Wat is my kans met iTrade-uitdaging?
3 September is die amptelike wegspringdag vir die iTrade met ’n Miljoen-uitdaging. Gerhard Lampen, uitvoerende hoof van Sanlam iTrade, deel ’n paar dinge wat hy uit vorige kompetisies geleer het. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Duur hoender, leë winkels en ’n staking
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy vandeesweek kan verwag. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Rand verswak byna 11% in Augustus
Die rand het ’n enorme 10,63% teenoor die dollar verloor gedurende Augustus. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 10 goed wat jy oor SAID-ondersoek moet weet
Die Nugent-kommissie van ondersoek probeer agter die kap van die byl kom oor wat by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) onder die leierskap van Tom Moyane gebeur het. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Hou Metrofile dop
Metrofile is ’n markleier in die stoor van dokumente en die bestuur van inligting. Sake (03-09-2018)
Netwerk24 Impak van misdaad op armes is enorm
Die impak van misdaad op die armes raak al hoe duideliker. Sake (03-09-2018)