Netwerk24 Geveg dreig oor R741 mjd. se reserwes
Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, maak hom reg vir ’n geveg om die bank se reserwes van R741 miljard te beskerm. Sake (02-09-2018)
Netwerk24 Pepkor ‘kry nie fiktiewe kortings’ van Steinhoff
Pepkor (voorheen Steinhoff Africa Retail, of Star) ontken die maatskappy het gedeel in die “fiktiewe kortings” wat tot gevolg gehad het dat Steinhoff se wins oordryf is. Sake (02-09-2018)
Netwerk24 Publiek gevra om nie Sasol-petrol te koop
Lede van Solidariteit begin eerskomende Maandag by Sasol staak oor die maatskappy se personeelaandeleskema wat wit werknemers uitsluit. Sake (02-09-2018)
Netwerk24 Rosslyn voer nou BMW se X3’s uit teen stink spoed
Meer as 17 000 BMW X3’s, grootliks vir uitvoer na Europa, is sedert April by BMW se Rosslyn-aanleg noord van Pretoria gebou. Sake (02-09-2018)
Netwerk24 Besteding aan kos bly onder druk; vleislus bly
Die debat oor grondonteiening sonder vergoeding het reeds beleggings in die landbousektor laat kwyn. Sake (02-09-2018)
Netwerk24 Só lyk vanjaar se mielie-oes
Minder mielies sal vanjaar as in 2017 geoes word, maar verlede jaar was darem ’n rekord. Sake (02-09-2018)
Netwerk24 Dalk is jy nie so ’n goeie belegger nie
Selfs in tye van relatiewe kalmte in finansiële markte is daar één faktor wat beleggers se aftree-neseiers kan laat krimp: die belegger self. Sake (02-09-2018)
Netwerk24 Oppas vir dié raad met jou aftreegeld
Ondanks die emosionele argumente van die doemprofete is dit nie slim om al jou geld in die buiteland te belê nie. Veral nie jou aftreegeld nie. Sake (02-09-2018)
Netwerk24 Mantashe, mynbou vir mekaar bedoel
Die nuwe minister van minerale hulpbronne is beslis nie perfek nie, maar Solidariteit reken hy doen baie dinge reg. Sake (02-09-2018)
Netwerk24 Hoender-bedryf oorweeg weerwraak teen VSA
Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging probeer ’n einde bring aan die spesiale kwotastelsel waarvolgens 65 000 ton goedkoop hoender per jaar tariefvry uit Amerika ingevoer kan word. Sake (02-09-2018)
Netwerk24 Edcon se probleme laat sentrums les opsê
Winkelsentrums wat nog skaars die ruimtes gevul het wat in 2017 deur Stuttafords se ondergang leeg gelaat is, word opnuut gekonfronteer met die sukkelende Edcon. Sake (02-09-2018)