Netwerk24 MTN Ghana noteer te midde van herrie in Nigerië
MTN Ghana het Donderdag op die aandelebeurs in Accra genoteer. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Uitgewers ‘werk saam’ in ondersoek na boekpryse
Boekuitgewers in Suid-Afrika is bewus van die Mededingingskommissie se ondersoek na bewerings van prysvasstelling. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 tekort op hoogste vlak in 14 jaar
Suid-Afrika se begrotingstekort was in Julie op sy hoogste vlak sedert 2004 omdat swak ekonomiese groei die insameling van belasting kortwiek. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Argentinië se rentekoers spring tot 60%
Argentinië se sentrale bank het Donderdag die land se repokoers van 45% tot 60% opgeskuif. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Dis (hoender)oorlog tussen SA en VSA
Dié twee lande voer ’n jarelange geveg oor hoender. "Ons kan nie ons hoenders met Amerika s’n vergelyk nie. Die prysverskil maak ons dood," sê een boer. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Dokters, pasiënte nog sku vir daghospitale
Suid-Afrika het van die duurste private gesondheidsorg ter wêreld en daghospitale is ’n ooglopende antwoord, maar die bedryf wil nog nie regtig daaraan byt nie. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 ‘SAID ’n ster, maar Bain laat hom dop’
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Bain & Company se toets gedop, terwyl hy eintlik ’n top-leerling was. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Staat moet ook gordel intrek, eis IVP
Suid-Afrikaners hoor gedurig hulle moet hul gordels stywer trek, maar dit lyk nie asof die regering self doen wat hy sê nie, sê die IVP. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 ‘G'n wonder Jooste hang so kalm in Hermanus rond’
Alfred Khana is heftig gekritiseer omdat die Valke “nog geen vordering gemaak het” om Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, te ondersoek nie. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Meer mense kibbel oor premie
Suid-Afrikaners kibbel al hoe meer oor hul versekeringspremie, maar mense wat reeds verseker is, kanselleer nie sommer hul hele polis nie. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Só word daar in Afrika gerook
Afrika rook soos ’n skoorsteen. Daar is 62 sigaretfabrieke in 30 Afrika-lande, en sigaretverbruik het met 44% tot 238,5 miljard sigarette per jaar toegeneem. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Turkye beëindig rand se wittebrood
Die rand bokspring wilder as in die dae van die ANC se leierskapstryd en verhandel tans op sy swakste vlakke in meer as twee jaar. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 SAID het géén beheer oor vraghouers
In 2014 het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) geen idee gehad wat in vraghouers is wat in Suid-Afrika aangekom het nie en hy het ook geen beheer daaroor gehad nie. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Vind só uit of jy terugbetaling van Liberty kan kry
Tussen 75 000 en 105 000 mense is moontlik geregtig op ’n terugbetaling van Liberty. Is jy dalk een van die gelukkiges? Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Petrolprys gaan jou liter melk of brood kos
Jy gaan in September ’n brood of liter melk minder moet koop weens die verwagte styging in die petrol- en dieselprys. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 MTN se aandeelprys tuimel byna 20%
Die selfoongroep MTN se aandeelprys het Donderdagoggend met byna 20% gedaal weens klagtes van die Nigeriese sentrale bank oor valutatransaksies van MTN Nigerië. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Seks-app geraps toe vroue onbepland swanger word
Die Britse Agentskap vir Advertensiestandaarde ondersoek verskeie klagtes oor ’n advertensie wat op Facebook verskyn het vir ’n app wat voorbehoeding bied aan paartjies. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Verlore Sassa-kontrak knou Net1
Die kontrak van Cash Paymaster Services (CPS) vir die uitbetaal van Sassa-welsynstoelaes wat ten einde loop, is duidelik te sien in die jongste resultate van die Amerikaanse groep Net1 UEPS, … Sake (30-08-2018)
Netwerk24 3 vakbonde sluit uiteindelik ooreenkoms
Ná maande se onderhandelings het Eskom en sy drie vakbonde Donderdagoggend vroeg uiteindelik ’n driejarige loonooreenkoms onderteken. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 ‘Dis pynlik wat by die SAID gebeur het’
Die getuienis oor die gevolge van die herstrukturering by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) was baie pynlik om na te luister, sê Vittorio Massone. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Mr Price gedy ondanks swak kleremark
Terwyl Woolworths en Truworths aan die bokant van die mark sukkel om klere te verkoop, gaan dit voor die wind met die afslag-klerewinkelgroep Mr Price. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 R3,6 mjd. se nuwe projekte vir Murray & Roberts
Die konstruksiemaatskappy Murray & Roberts se afdeling vir ondergrondse mynbouprojekte het ’n blink toekoms voor hom. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 007 se Aston Martin wil noteer
Die eienaars van die motor wat so eie is aan die fiktiewe spioen James Bond as martini’s (shaken, not stirred) gaan noteer. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Waar is Allan Gray nou?
Selfs ’n blinde man met ’n stok kan teen dié tyd aanvoel dat die konstruksiegroep Group Five se dae getel is, meen 'n voormalige direkteur. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Getuienis, bekentenis en twiets
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Rand struikel wéér
Die rand het Donderdagoggend teen R14,40 teenoor die dollar begin verhandel. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Vakbonde kyk na KVBA vir besluit oor lone
Vakbonde bedrywig in Suid-Afrika se goudmynbedryf begin nou hul voet neersit oor lone. Sake (30-08-2018)
Netwerk24 Makliker manier om staatseffekte te koop
’n Elektroniese verhandelingsplatform vir staatseffekte wat Woensdag op die JSE bekend gestel is, plaas dié beurs aan die voorpunt van die wêreld se kapitaalmarkte. Sake (30-08-2018)