Netwerk24 Group Five se aandeel tuimel oor groter verlies
Group Five se aandeelprys het Woensdag met 31% tot net 68c geval nadat hy aangekondig het hy bloei steeds geld. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Mynbou presteer, wins styg
Die konstruksiegroep Murray & Roberts se ondergrondse mynbouafdeling gaan waarskynlik steeds in die Duitse beleggingsgroep Aton se visier bly. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Steinhoff-hoës ‘sal nie ophou probeer nie’
Hier is uittreksels uit die getuienis wat Steinhoff-direkteure Woensdag in die parlement gelewer het oor die probleme by dié maatskappy. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Growthpoint ervaar moeilikste mark nóg
Die mark waarin genoteerde eiendomsgroepe bedrywig is, is tans die uitdagendste wat dit nóg was, sê die grootste eiendomsfirma in die land. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Uitgewers konkel glo met boeke se pryse
Die uitgewersbedryf in Suid-Afrika word daarvan beskuldig dat hy onderling konkel om die pryse van skoolhandboeke vas te stel, so ver terug as die 1980’s. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Vodacom maak ogies vir Telkom Mobile
Vodacom is besig om te vry na Telkom Mobile noudat Cell C nie meer sy netwerk buite metropolitaanse gebiede gebruik nie. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Wat ons weet
Steinhoff het Woensdag in die parlement bevestig hy het reeds twee verslae van PwC ontvang en dit is aan die relevante owerhede, insluitende die Valke, oorhandig. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 MultiChoice kap terug oor EFF-bewerings
MultiChoice het “volle vertroue” in die proses wat gevolg is om die nuwe 24-uur-nuuskanaal op DStv aan te wys, het die uitsaaier Woensdag gesê. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Tesourie se wenke vir SAID
Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het te veel mag, sê Ismail Momoniat, adjunk-direkteur-generaal van die tesourie. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Dís wat ek dink fout gegaan het
Die probleme by Steinhoff betrek ook die onderneming in Suid-Afrika en het ingesluit ’n maatskappy wat in wese nie bestaan het nie. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Banke oorweeg lenings vir swart mense
Banke voer samesprekings om ’n gesamentlike fonds te begin wat die oordrag van grond na swart mense kan versnel. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 ‘Nou waarom dagvaar hy my nie?’ vra Musk
Elon Musk is opnuut in die spervuur oor sy Twitter-uitlatings. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Rand is vlieg in salf vir Adcock Ingram
Die skerp verswakking van die rand sedert Junie is baie slegte nuus vir Adcock Ingram, wat die bestanddele vir die medisyne wat hy vervaardig, van oorsee moet aankoop. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Denel haastig met tugstappe
Denel wil die tugverhore teen werknemers wat van ongerymdhede aangekla word so gou moontlik afhandel, het Monhla Hlahla, voorsitter, Woensdag gesê. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Staatsamptenare se salarisse lyk beter in Julie
Terugbetalings en salarisverhogings het staatsamptenare se bankrekenings in Julie ’n welkome hupstoot gegee. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 ‘Warren Buffet’ flous derduisende op Twitter
’n Twitter-rekening oënskynlik in die naam van die bekende miljardêr, filantroop en sakeman Warren Buffett het in die laaste paar dae groot opslae op dié sosiale netwerk gemaak. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 SA Express praat oor ‘disfunksionele onderneming’
Kugan Thaver, nie-uitvoerende direkteur van SA Express, sê die direksie moes ’n noodkomitee stig wat weekliks met die bestuur vergader het om sy lugvaardigheidsertifikate terug te kry. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 SAID en tesourie praat nie voor begroting nie
Tom Moyane het in sy voorbereiding tot die begroting vir 2016, 2017 en 2018 nie met die tesourie vergader nie, het die Nugent-kommissie gehoor. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Guptas se Oakbay steek kop uit by SAID-sitting
Die omstrede Gupta-familie se Oakbay Investments het tot hewige debat op die sittings van die Nugent-kommissie gelei. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Probleme by SAID een van redes vir hoër BTW
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se onvermoë om belasting in te samel is een van die redes waarom belasting op toegevoegde waarde (BTW) vanjaar verhoog is. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Denel verwag reuse-verlies
Denel verwag ’n reuse-verlies vir die boekjaar tot einde Maart vanjaar. Sy omset was sowat R5 miljard teenoor ’n mikpunt van R8 miljard. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Steinhoff-hoës in parlement
Steinhoff-hoës moet Woensdag in die parlement verslag doen oor vordering wat met die forensiese ondersoek by die firma gemaak word. Volg dit hier regstreeks. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Dis D-dag vir Ben la Grange
Dit is vandag D-dag vir Ben la Grange, voormalige finansiële hoof van Steinhoff. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Stop werkverliese, eis Cosatu
’n Moratorium moet op alle werkverliese geplaas word, vra die vakverbond Cosatu se Wes-Kaapse tak. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Media in die nuus, en Tesla se $2 mjd.
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Goud en rand vaar in kalm waters
Die rand en die goudprys het Woensdagoggend voort gedobber en geen beduidende veranderinge getoon nie. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 Trump woedend vir Google, Facebook en Twitter
Pres. Donald Trump van Amerika mag dalk lief wees om self te twiet, maar hy hou nie van die beeld wat van hom op sosiale media geskep word nie. Sake (29-08-2018)
Netwerk24 ‘Daar is steeds waarde in plaaslike aandele’
Die JSE se indeks van alle aandele is nie gelyk aan die Suid-Afrikaanse ekonomie nie, sê ’n batebestuurder. Sake (29-08-2018)