Netwerk24 N-Kaapse wynkelder maak beste sauvignon blanc
’n Noord-Kaapse sauvignon blanc is die beste wyn in dié kategorie vanjaar. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Cashbuild haal rekord, maar druk op verbruikers pla
Cashbuild het vir die eerste keer nóg verkope van meer as R10 miljard in een jaar behaal. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Newzroom Afrika ‘nie 1ste keuse’, beweer Malema
Newzroom Afrika was nie MultiChoice se eerste keuse om ’n nuwe 24-uur-nuuskanaal op DStv uit te saai nie, het Julius Malema Dinsdag op ’n nuuskonferensie gesê. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Solidariteit se lede by Sasol wil staak
Tot 95% van die vakbond Solidariteit se lede by Sasol in Sasolburg het ten gunste van ’n staking gestem uit protes teen die petrochemiese reus se aandelebemagtigingskema, Khanyisa. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Markus Jooste verskyn eers dan in die parlement
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, gaan op 5 September in die parlement getuig. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Weideman positief op laaste Media24-jaarvergadering
Media24 wil in die era van fopnuus ’n volhoubare platform vir joernalistiek wees. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Dit ‘zoem’ op Twitter oor Newzroom Afrika
Newzroom Afrika, die nuwe 24-uur-nuuskanaal wat van vroeg 2019 op DStv uitgesaai gaan word, lok alreeds ’n gespottery uit. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Lees na hartelus sonder dat dit data kos?
Verbeel jou jy kan na hartelus op Netwerk24 of News24 se artikels klik sonder dat dit jou kosbare data vreet. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Ladismith Cheese kry nuwe eienaar
Een van die land se bekendste kaasmakers het ’n nuwe eienaar gekry. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Lang tronkstraf vir BTW-bedrieërs
Twee mans wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uit R32 miljoen se BTW geswendel het, is gesamentlik tronkstraf van 26 jaar opgelê. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 G’n wegkomkans vir saboteurs – Eskom
Daar is geen manier dat Eskom sabotasie en vernietiging van nywerheidstoerusting net so verby laat gaan nie. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Eskom kan oor dekade baie anders lyk
Tegnologie verander so vinnig dat dit nodig is om te dink oor hoe Eskom oor vyf of tien jaar moet lyk, het Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, Dinsdag gesê. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Nuwe skokverslag oor voorkoms, koste
Die diagnose van kanker by lede van die Discovery Health Medical Scheme – die grootste oop mediese skema in die land – het tussen 2011 en 2017 met 45% gestyg. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Só het MultiChoice sy nuwe ‘Afrika-nuuskanaal’ gekies
Newzroom Afrika is Dinsdag aangekondig as die suksesvolle bieër vir ’n nuwe nuuskanaal op DStv. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Eskom verloor tientalle kundiges
Eskom het heelparty ervare mense verloor wat gaan werk het in lande wat nuwe steenkoolkragstasies bou. Tot 16 ervare tegniese kundiges by Eskom is weg. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 May beloof groter beleggings in Afrika
Dis tyd dat die wêreld se nasies byeenkom en saamwerk as vennote, het die Britse eerste minister, Theresa May, in Kaapstad gesê. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Theresa May oor grondhervorming
Brittanje wil £4 miljoen in Afrika belê en sal dit met ’n verdere £4 miljoen opgevolg word, het Theresa May, Britse eerste minister, aangekondig. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Dis die nuwe nuuskanaal op DStv
Newsroom Africa is die nuwe nuuskanaal in die plek van Afro Worldview op DStv-kanaal 405. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Tesla moet dringend $2 miljard vind
Tesla se geldelike verknorsing sal waarskynlik vererger noudat Elon Musk, besluit het om die maatskappy wel nie te privatiseer nie. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Nestlé en Starbucks teug nou saam hul koffie
Die Switserse koffiereus Nestlé gaan 500 van Starbucks se werknemers oorneem as deel van hul groot koffietroue in die VSA en Europa. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Brandstof-heffing maak dalk nie meer lank sin nie
Teen die tempo waarteen elektriese voertuie toeneem, kan die brandstofheffing as inkomstebron vir die regering gou kwyn Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Markus Jooste ‘besluit nog’ of hy parlement toe kom
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, het die dagvaarding ontvang om Woensdag in die parlement te kom getuig, maar dis nog nie seker of hy gaan opdaag nie. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Krag, telefone en ham
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Indië ‘steel’ VSA se markaandeel in China
Terwyl die wêreld se twee grootste ekonomieë mekaar aan die strot beet het, sien ander lande die geleentheid raak om markaandeel te wen. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Toyota belê $500 miljoen in Uber
Toyota gaan $500 miljoen in Uber belê vir motors wat self bestuur. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Dollar voel olik, rand kry hupstoot
Die dollar het Maandagoggend teen verskeie internasionale geldeenhede teruggesak. Sake (28-08-2018)
Netwerk24 Sitrusboere kry pakhuis van R55 miljoen
’n Spogpakhuis van R55 miljoen word vandag aan drie sitrusboere in Ngqushwa in die Oos-Kaap oorhandig. Sake (28-08-2018)