Netwerk24 Mexiko, VSA sluit ooreenkoms oor handel
Pres. Donald Trump van die VSA het ’n nuwe ooreenkoms met Mexiko aangekondig. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Tesourie besluit nou oor BTW
Die besluit oor watter produkte van belasting op toegevoegde waarde (BTW) vrygestel gaan word, is nou in die hande van die tesourie. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Staat se kragplan ‘nog nie groen genoeg nie’
Omgewingsgroepe kap die nuwe hulpbronprogram wat die departement van energie Maandag uitgereik het. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Dié ham kos ’n plaas se prys...letterlik
Dit is geen gewone stuk vleis op ’n opdienbord nie. Die grootkampioen-varkboud van die deelstaat Kentucky se landbouskou het $2,8 miljoen op ’n veiling behaal. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Man vas wat Facebook-baas wou indoen
’n Amerikaanse man wat Mark Zuckerberg, uitvoerende hoof van Facebook, probeer indoen het en toe landuit gevlug het, is in Ecuador aangekeer. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Lof, maar ook vrae oor nuwe kragplan
Kernkrag is nie heeltemal van die baan nie, want die nuwe IRP dek net kraglewering tot 2030 en nie tot 2050 nie. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 5 goed wat jy moet weet
Theresa May, Britse premier, gaan na verwagting Dinsdag met pres. Cyril Ramaphosa in Tuynhuys in Kaapstad vergader. Brexit sal hoog op die agenda wees. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Advtech fokus op kapasiteit by bestaande skole
Advtech gaan op kort termyn briek aandraai met nuwe skole. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Telkom ‘sal dalk dienste na plase moet sny’
Telkom is bevrees dat hy sy dienste in afgeleë gebiede sal moet opskort as die kommunikasiereguleerder strenger prysbeperkings instel. Dit sluit landlyndienste na talle plase in. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 HomeChoice sien geleenthede op digitale platforms
HomeChoice se nabelaste inkomste het in die halfjaar tot einde Junie met 16,1% gestyg. Die maatskappy se digitale voetspoor het binne ses maande van 36% tot 39% opgeskiet. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Netflix nou goedkoper in SA
Netflix sê hy gaan voortaan ’n vaste bedrag in rand vra vir intekenare in plaas van ’n dollarbedrag soos voorheen. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Hof snoer Cadac-baas se mond
Simon Nash, die uitvoerende hoof van Cadac, se mond is deur die hof gesnoer oor die kurator van die Cadac-pensioenfonds. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Gas- en groenkrag-bedrywe juig
Die groenkrag- en die gasbedryf juig want die regering se nuwe geïntegreerde hulpbronplan (IRP) maak voorsiening vir heelwat meer son- en windkrag, asook gaskragstasies. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Geen kernkrag in regering se nuwe kragplan
Die regering se nuwe kragplan tot 2030 bevat nie die reuse-bouprogram vir kernkrag wat onder oudpres. Jacob Zuma se regering deel was van die plan nie. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 VSA en Mexiko naby ooreenkoms oor Nafta
Onderhandelinge tussen die VSA en Mexiko oor veranderinge aan die Noord-Amerikaanse Vryhandelooreenkoms (Nafta) duur Maandag voort. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Ferrari of aandele?
’n Klassieke Ferrari is ’n dag nadat Amerikaanse beurse nóg ’n rekord verbeter het, teen die hoogste prys op ’n veiling verkoop. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Ferrari of aandele?
’n Klassieke Ferrari is ’n dag nadat Amerikaanse beurse nóg ’n rekord verbeter het, teen die hoogste prys op ’n veiling verkoop. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Abraaj se herstrukturering sloer glo
Beleggers in een van die private-ekwiteitsfondse van die Abraaj-groep is besig om hul geduld met die likwidateurs te verloor, berig Bloomberg. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Turkye blaas nog in rand se nek
Die rand het die laaste week van Augustus op ’n effens stewiger vlak begin, maar hou waarskynlik asem op oor Turkye. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Clicks se grafiek wys seine na weerskante
Clicks se grafiek wys tans twee formasies wat verskillende rigtings kan aandui. Sake (27-08-2018)
Netwerk24 Rentekoers moet sak, nie styg nie
Ná die bekendmaking van die jongste inflasiekoers meen ekonome dat die rentekoerse vroeg volgende jaar sal styg as die rand swak bly. Sake (27-08-2018)