Netwerk24 Survé-maatskappy kry wéér wind van voor
Iqbal Survé, die kleurryke uitvoerende voorsitter van Independent Media, kry tans die wind van voor by nóg ’n maatskappy waarin sy familie ’n belang het. Sake (26-08-2018)
Netwerk24 Departement wil vervolg oor ongeluk by Lily-myn
Die departement van minerale bronne beveel aan dat die nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV) met kriminele vervolgings begin wat met die ongeluk in 2016 by die Lily-myn naby Baberton in … Sake (26-08-2018)
Netwerk24 $48,4 miljoen vir ’n Ferrari!
’n Rooi Ferrari bly maar mooi. Maar is hy mooi genoeg om $48,4 miljoen te blaas om een te koop? Sake (26-08-2018)
Netwerk24 Basil Read se drama vertraag padwerke van R650 miljoen
Mense wat in Montagu of Ashtonville in die Wes-Kaap bly, gaan nou langer moet wag voor padwerke wat dié twee dorpe verbind, klaargemaak word. Sake (26-08-2018)
Netwerk24 Musk sing nou ander deuntjie oor Tesla
Elon Musk, die uitgesproke uitvoerende hoof van Tesla, het besluit dit is dalk nié so ’n goeie plan om die maatskappy te denoteer nie. Sake (26-08-2018)
Netwerk24 Wees wakker, dinge gaan verander
Die goeie, die slegte en die ellendige. Dit is reeds duidelik dat die impak van klimaatsverandering verskeie nagevolge inhou. Sake (26-08-2018)
Netwerk24 Koste om voertuig op pad te hou styg 14%
Die koste om ’n voertuig op die pad te hou, het in die laaste jaar met gemiddeld R940 – of 14% – gestyg, sê die voertuigfinansier Wesbank. Sake (26-08-2018)
Netwerk24 Tolstoi, Mugabe, Cháves en Erdogan se lesse
My grootste prestasie is dat ek Leo Tolstoi se Anna Karenina gelees het, dwarsdeur, en dis ’n baie dik boek! Weliswaar was dit onder dreigemente. Sake (26-08-2018)
Netwerk24 Rente, belastings en braaiplekke
Kyk, ek is nogal lief vir braai. My suster se kinders het my nie jare gelede al sonder rede oom Tjoppie genoem nie. Sake (26-08-2018)
Netwerk24 Zuma se droom is aan skerwe
Die nuwe bloudruk vir kragvoorsiening doen volgens bronne weg met drome van nuwe kernkragstasies in die nabye toekoms Sake (26-08-2018)