Netwerk24 Telkom bekommerd oor laer landlyn-tariewe
’n Klomp mense kan hul werk by Telkom verloor as voorstelle oor strenger prysbeperkings aanvaar word, sê die maatskappy. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 Naspers se aandeelprys bly ’n tameletjie
Daar is nog geen konkrete voorstel op die tafel oor hoe Naspers die diskonto op sy aandeelprys gaan verminder nie. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 SAID laat eenheid teen sluikhandel herleef
Jan Taks gaan sy grootsake-eenheid sowel as die eenheid wat onwettige ekonomiese bedrywighede ondersoek, weer instel. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 Banke grom oor regering se kredietwet-plan
Banke hou nie van die manier waarop die regering mense met hul skuldlas wil help nie, want dit gee mense die reg om vir minstens vyf jaar geen rente of tariewe op lenings te betaal nie. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 4th Street se suksespad lei na Drostdy-Hof
Die drankreus Distell se wynstrategie is so suksesvol dat die verkope van sy ou bekende handelsnaam Drostdy-Hof die afgelope boekjaar met 53% opgeskiet het. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 ‘Ons speel volgens die reëls én om te wen’
Koos Bekker, voorsitter van Naspers, moes Vrydag op die maatskappy se jaarvergadering fyn trap om aandeelhouers se vrae oor sy eie houding jeens korporatiewe beheer te beantwoord. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 NUM boos oor 7 000 poste wat Eskom wil sny
Oor die volgende vyf jaar kan Eskom 7 000 poste sny deur vrywillige uitdienstredingspakkette. Maar die mynwerkersvakbond NUM is woedend daaroor. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 Dít is wat die Note 9 jou op kontrak kos
Presies twee weke nadat Samsung sy jongste vlagskipfoon aan die wêreld bekend gestel het, is dit nou ook in Suid-Afrika beskikbaar. Dis hoeveel dit jou gaan kos. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 Planmaker in duister oor veranderinge by die SAID
Fred Salimane, wat die verandering by die SAID moes bestuur, het self nie geweet wat beplan word nie. Hy is saam met sy kollegas daaroor ingelig. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 Struktuur van SAID rede vir vertragings
Die gefragmenteerde struktuur van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens is dikwels die grootste rede hoekom uitbetalings sloer, hoor die Nugent-kommissie. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 Maimane eis antwoord oor Chinese lening aan Eskom
Pres. Cyril Ramaphosa moet die voorwaardes van China se lening van R33 miljard aan Eskom binne 14 dae in die parlement bekend maak. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 Koos Bekker pleit vir sekerheid oor beleid
Koos Bekker, nie-uitvoerende voorsitter van Naspers se direksie, sê die handelsoorlog tussen China en die VSA is “vir niemand goed nie”. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 Ons kan NGV bekostig
Die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) is nie ’n uitgawe nie, maar ’n belegging in Suid-Afrika se toekoms. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 ‘Gesondheidsorg is nié net vir rykes’
Suid-Afrika het reeds baie bereik om gesondheidsorg aan sy burgers te verskaf, het pres. Cyril Ramaphosa Vrydagoggend in Pretoria gesê. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 Hoër onderwys bestee R2 mjd. minder as begroot
Die departement van hoër onderwys het R2 miljard minder bestee in die eerste kwartaal van die nuwe boekjaar as waarvoor begroot is, wys navorsing. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 Klerewerkers kry 7,5% meer
Werkers in die klerebedryf het Vrydag hul loondispuut met werkgewers opgelos. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 ‘Laat parlement SAID-baas aanstel’
Die aanstelling van die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens moet apolities wees, beveel ’n voormalige bestuurder aan. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 Vrees vir uitvis-bedrog met ou SA webwerf
Die webwerf wat aan die voorganger van die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) behoort het, is verlede week deur ’n Mexikaan opgeraap nadat die registrasie daarvan verval het. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 Twiets, verliese en ’n plan aan skerwe
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie en wat jy Vrydag kan verwag. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 Rand onrustig oor Trump
Die rand het Donderdag behoorlik wipplank gery ná pres. Donald Trump van Amerika se twiet oor grondonteiening in Suid-Afrika. Sake (24-08-2018)
Netwerk24 Tinder nét vir vryerige studente bekend gestel
Hoewel dit nog nooit besonders moeilik was om ’n vinnige vry op ’n universiteitskampus te vind nie, het Tinder besluit hy wil regstreeks betrokke raak by studente se verhoudings. Sake (24-08-2018)