Netwerk24 Kganyago sê hy’s beskikbaar vir 2de termyn
As hy gevra word, sal hy beskikbaar wees om die Reserwebank vir die volgende vyf jaar te lei, sê Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Discovery verwag wins gaan sterk styg
Die finansiëledienstegroep Discovery het in ’n handelsverklaring aangedui sy wins gaan vir die boekjaar tot einde Junie na verwagting skerp styg. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Trump-twiet toon onseker wêreld vir rand, handel
Guy Hayward, uitvoerende hoof van Massmart, wat Makro en Game besit, sê onsekerheid en wisselvalligheid knou SA maatskappye. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Rand baklei terug ná wilde oggend
Die rand het Donderdag namiddag die meeste van die veld herwin wat hy in ’n onstuimige oggendsessie verloor het. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 DA wil bedrogklag teen Prasa-direksie indien
Die DA gaan Vrydag klagte van bedrog en korrupsie teen direkteure van die Prasa by die polisie aanhangig maak. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Handelstryd gaan wêreld in 2019 in agterent byt
Die spanning oor handel tussen Amerika en China gaan waarskynlik vererger en sal wêreld- ekonomiese groei in 2019 kniehalter. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Mynbedryf juig oor Gwede se wet-plan
Die vakbond Solidariteit en die Mineraleraad van Suid-Afrika het albei die besluit verwelkom om wysigings aan mynbouwetgewing terug te trek. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Spesiale DStv-aanbod ‘geen geheim’
Ten spyte van die bewoording meen DStv daar is niks “geheim” aan sy spesiale aanbod aan intekenare wat voorheen hul inskrywings gekanselleer het nie. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Sibanye-Stillwater maak weer wins
Die mynmaatskappy Sibanye-Stillwater het ongeag ’n halfjaar waarin 12 van sy werknemers in ongelukke dood is, weer ’n wins gemaak. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Chevron-oorname kan voortgaan, maar...
Die Mededingingskommissie het die oorname van Chevron Suid-Afrika deur ’n plaaslike bemagtigingskonsortium en die myngroep Glencore goedgekeur. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 ‘Geen agterdog’ by SAID-man oor bevordering
Vincent Sibande het nie onraad vermoed toe hy skielik op ’n Sondagmiddag ’n bevordering by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens aangebied word nie. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Moody’s pessimisties oor ekonomiese groei
Die hoop dat pres. Cyril Ramaphosa sakevertroue en optimisme in Suid-Afrika sou herstel – en só die ekonomie ’n broodnodige hupstoot gee – het soos mis voor die son verdwyn. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Onsekerheid ‘erger as oorlog self’
Sakeleiers hoop dat die huidige samesprekings tussen Chinese en Amerikaanse amptenare in Washington die begin van die einde van die handelsoorlog sal wees. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Te min diversiteit in TV, radio ‘sleg vir ekonomie’
Die Black Business Council het opnuut ’n beroep op die regering gedoen om diversiteit in die mediabedryf te bespoedig. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Nuwe veldslag in oorlog oor tariewe
Die VSA en China se stekelrige handelsoorlog het Donderdag vererger toe wedersydse invoertariewe van 25% op goedere ter waarde van $16 miljard ingetree het. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Australië verwerp Huawei weens spioenasievrese
Die Australiese regering het die Chinese tegnologievervaardiger Huawei verbied om toerusting vir ’n 5G-netwerk in die land te voorsien weens vrese vir spioenasie. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Drama by SAID stop eFiling in sy spore
Jan Taks het ’n droom gehad dat individue nie self hul belastingopgawes hoef in te vul nie, maar dat hy dit outomaties vir hulle sou doen. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 5 vrae wat SAID se konsultante moet beantwoord
Ná dae van getuienis oor die problematiese herstrukturering van die SAID wil regter Robert Nugent hê Bain & Company moet vyf vrae beantwoord. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Nuwe planne vir breëband, krag gou gepubliseer
Helderheid oor hoe breëband-spektrum toegeken gaan word en hoe Suid-Afrika se energiemengsel gaan verander, word binne dae verwag. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Rand verswak, maar is dit oor Trump se twiet?
Pres. Donald Trump se twiet oor grondonteiening is volgens die meeste ontleders nié die rede vir die swakker rand nie. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Langste bulmark nóg loop steeds sterk
Die langste bulmark in die geskiedenis van die Amerikaanse mark het Woensdag 3 453 dae oud geword. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Woolworths ly 1ste verlies in 16 jaar
Woolworths het in die boekjaar tot einde Junie ’n verlies van R3,5 miljard gely in ’n moeilike jaar waarin hy ’n derde van die waarde van sy bates in Australië moes afskryf. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Christo Wiese reg met verweer in hofstryd met SAID
Hier is die jongste inligting oor die hofsaak wat die SAID teen Christo Wiese en drie ander verweerders gebring het om R216,6 miljoen te probeer verhaal. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Inflasie, Transnet en SAID-drama
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Motsepe se ARM verwag stewige wins
Patrice Motsepe, swaer van pres. Cyril Ramaphosa, se mynmaatskappy African Rainbow Minerals (ARM) het ’n goeie jaar beleef. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Fed laat rand wipplank ry
Die Federale Reserweraad (Fed) wat Woensdag aangedui het dat hy steeds Amerikaanse rentekoerse gaan verhoog, het die rand weer laat wipplank ry. Sake (23-08-2018)
Netwerk24 Rentekoers styg dalk gouer weens swak rand
As die rand swak bly, gaan die Reserwebank die rentekoers so vroeg as Januarie 2019 verhoog. Sake (23-08-2018)