Netwerk24 China-ekspo sal deure vir SA oopmaak, meen Cyril
Suid-Afrika sal die China International Import Export Expo in November vanjaar in Shanghai benut om sy produkte aan dié land bekend te stel. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Cyril praat versigtig oor BTW
Die verhoging van BTW was die een maatreël wat die minste invloed op die ekonomie sou hê, het pres. Cyril Ramaphosa Woensdag gesê. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Fynere detail oor stimulus kom gou, belowe Cyril
Die kabinet gaan binnekort die fynere besonderhede bekend maak oor die stimuluspakket om die ekonomie aan die gang te skop, het pres. Cyril Ramaphosa Woensdag gesê. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Hoë risiko van beurtkrag, maan Eskom
Daar is ’n hoë risiko van beurtkrag Woensdagaand, het Eskom in ’n verklaring gesê. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Só ruk kospryse jou sak nou
Vleis, vis en groente is die basiese kossoorte waarvan die prys die vinnigste styg, maar daar is ook goeie nuus vir verbruikers. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Capitec-kliënt? Dan is Samsung Pay nie vir jou
Die uitvoerende hoof van Capitec Bank het bevestig dié bank gaan hom nie by Absa en Standard Bank aansluit om die Samsung Pay-funksionaliteit aan sy kliënte te bied nie. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Transnet belig R8,1 mjd. se onreëlmatige besteding
Die staat se vervoermonopolie Transnet het Woensdag walgegooi teen beriggewing waarin daar beweer is hy het verlede jaar R8,1 miljard se onreëlmatige besteding gehad. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Mark Lifman het nooit R388 m. aan die SAID betaal
Die omstrede sakeman Mark Lifman het steeds nie ’n sent van die R388 miljoen wat hy na bewering aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) skuld, betaal nie. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Skoor nie gelukkig met Eskom-antwoorde
Die parlement se staande komitee oor finansies (Skoor) was teleurgesteld omdat Eskom-amptenare nie al die vrae kon antwoord oor afwykings en uitbreidings in tenders en besteding nie. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Onsekerheid oor grond knou ‘psige van verbruikers’
Verbruikers is huiwering om hul huise op te knap weens die swak ekonomie en die onsekerheid wat die debat oor grondonteiening sonder vergoeding skep. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 ‘SAID sukkel sonder ervare regslui’
Die SAID sukkel om hoëprofiel-hofsake vir die invordering van belastinggeld te wen omdat hy nie regslui met die nodige vaardighede het nie. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Blou bloed vloei op beurs ná Cell C-syfers
Blue Label Telecoms, wat ’n belang van 45% in Cell C besit, se aandeelprys het sedert Dinsdag met 18% gedaal. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 NUM verwerp aanbod
Die mynwerkersvakbond NUM sê sy loononderhandelings met produsente in die goudmynbedryf is steeds op ’n dooie punt ná verskeie rondes samesprekings. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Bidcorp beleef ‘positiewe’ jaar
Ondanks uitdagings soos listeriose in Suid-Afrika, Brexit in Brittanje en ’n handelsoorlog wat begin byt in Asië het die voedseldienstegroep Bid Corporation (Bidcorp) ’n positiewe jaar beleef. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Transnet ‘werk daaraan om 2%-reël te verander’
Hoewel ’n gesprek tussen Transnet en sy pensioentrekkers in goeder trou voortgaan om ’n skikking buite die hof te vind, glo Transnet steeds die pensioentrekkers se groepseis sal nie slaag nie en … Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Rand bring al hoe meer pyn vir petrolprys
Nog ’n dag, nog ’n paar sent wat jy in September méér vir brandstof gaan opdok. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Gama se teenwoordigheid gee LP’s ’n pyn
Siyabonga Gama, uitvoerende hoof van Transnet, se teenwoordigheid in die parlement het Woensdag onmin veroorsaak. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 ‘Misdadigers nie meer bang vir SAID’
Die nuwe struktuur van die SAID het beslis daartoe bygedra dat belastingontduiking in die onwettige ekonomie nie behoorlik bekamp kan word nie. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Microsoft betrap Russiese kuberkrakers
Microsoft sê hy het Russiese kuberkrakers in hul spore gestuit wat by die Amerikaanse tussenverkiesing wou inmeng wat in November plaasvind. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 ‘Ek is in die nag ingelig my pos is geskrap’
Die vrees waaronder werknemers van die SAID voor die Nugent-kommissie van ondersoek getuig, het Woensdag sterk na vore gekom. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Inflasie skiet weer op tot meer as 5%
Die inflasiekoers vir Julie is pas bekend gemaak. Lees hier hoe wat jou die swaarste laat trek. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Aansoek gebring om Tekkie Town, Pepkor uit te sit
’n Aansoek is in die hooggeregshof van Kaapstad gebring om Tekkie Town en Pepkor Speciality uit twee eiendomme in George in die Suid-Kaap te laat sit. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Cell C beplan om in 2020 te noteer
Suid-Afrika se derde grootste selfoonmaatskappy, Cell C, beplan om in die eerste helfte van 2020 te noteer. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 SAID jok oor hoeveel mense belasting betaal
Die SAID het in 2017 die Inkomstebelastingwet oortree het deur nakomingsyfers in openbare dokumente te oordryf. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Gama en kie se vertoë onder loep
Transnet het skriftelike vertoë ontvang van al drie die topamptenare wat hy verlede week ingelig het dat hulle geskors kan word. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Mega-winkelsentrum vir Dubai beplan
Gedink Dubai is reeds die mekka wanneer dit by inkopies kom? Hulle dink hulle kan nog beter doen... Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Twiets, petrol en wurms
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 ‘SA het nie net helde nodig, maar sterk instellings’
Ons loop die risiko dat ons meer op helde en hul heldedade fokus as op die heropbou van staatsondernemings, sê Nhlanhla Nene, minister van finansies. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Turkse vakansiedag bring blaaskans vir rand
Geldeenhede van ontluikende lande soos Suid-Afrika kan dié week moontlik weer kop optel. Sake (22-08-2018)
Netwerk24 Antwoorde op al jou vrae
Drie jaar ná die res van die wêreld is Samsung Pay nou ook plaaslik beskikbaar, maar eers net vir ’n bepaalde groep mense. Sake (22-08-2018)