Netwerk24 Eskom kry geld – maar nie genoeg
Eskom sê hy het ongeveer 68%, of R48,8 miljard, van die finansiering bekom wat hy vir die boekjaar tot 31 Maart 2019 benodig. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Parlement mág Markus Jooste dagvaar
Die staande komitee oor finansies mag Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, dagvaar om voor die komitee te verskyn. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Steinhoff skors 2 hoës
Steinhoff International het Ben la Grange, voormalige finansiële hoof van die groep, en Stéhan Grobler, ’n voormalige direkteur, geskors. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Solidariteit skop vas oor loonaanbod by goudmyne
Die vakbond Solidariteit het die Mineraleraad se hersiene aanbod as ’n “klap in gesig van vaardige werknemers” bestempel. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Italtile se stigter tree af
Giovanni Ravazzotti, die stigter van die teëlmaatskappy Italtile, tree op 78 jaar af as voorsitter van dié genoteerde maatskappy se direksie. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Ons is in oorlog met roof, BTW, listeriose
Gewapende rooftogte en inbrake het met 34% tot 489 by die Shoprite-groep toegeneem in die boekjaar tot einde Junie. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Pepkor se verkope styg in dubbelsyfers
Pepkor se aandeelprys het Dinsdagmiddag met 1,8% tot R17 gestyg nadat die maatskappy ’n baie bemoedigende handelsverklaring uitgereik het. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Google in hof oor hy kyk waar jy rondloop
Google word in ’n nuwe regsgeding daarvan beskuldig dat hy miljoene iPhone- en Android-gebruikers se ligging naspoor, selfs al wil hulle dit nie hê nie. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Nog wurms kom uit by Prasa
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), wat Metrorail en die Shosholoza Meyl bestuur, het in die boekjaar tot einde Maart 2017 ’n verlies van R1,3 miljard gely. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Switserland se XXL-koeie nie meer gesog
Soos enige bergklimmer of stapper weet, moet ’n mens viets en fiks wees om die hoë pieke te bereik. Dieselfde geld Switserse melkbeeste. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 SAID-werknemers ‘het nie geweet wat hulle tref’
Werknemers van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens is nooit behoorlik ingelig hoekom dié instansie moes herstruktureer nie. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Basil Read wil konstruksie op lange baan skuif
Die kern van Basil Read se sakereddingsplan, wat bekend gemaak is, is dat langdurige konstruksiekontrakte wat die maatskappy laat geld bloei, voltooi moet word. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Prasa ‘op rand van ineenstorting’ – DA
Die DA is in besit van dokumente wat wys die staatsbeheerde spooragentskap het min gedoen om wanbesteding hok te slaan. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 LP’s van alle partye looi Radebe oor petrol
Parlementslede was Dinsdag teleurgesteld dat Jeff Radebe, minister van energie, nie dadelik vorendag kon kom met konkrete voorstelle oor hoe die regering brandstofpryse kan verlaag nie. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Nuwe formule dalk vir petrolprys aanbeveel
Die departement van energie mik om teen einde September aanbevelings te doen aan die ministers van energie en finansies oor hoe die brandstofprys anders saamgestel kan word. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 MultiChoice sê gou wie Afro Woldview opvolg
Die nuuskanaal Afro Woldview (DStv-kanaal 405) het Maandagaand om middernag van die lug verdwyn nadat sy kontrak met MultiChoice verstryk het. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Cell C groei stadig maar seker
Ten spyte van “moeilike ekonomiese toestande” het Cell C se getal gebruikers in die halfjaar tot einde Junie met 600 000 toegeneem. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Tesourie doen somme oor duur brandstof
Taktiese spanne van die departement van energie en die nasionale tesourie ondersoek tans die brandstofprysstruktuur om te kyk of daar ruimte is om laer pryse te bereik. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 SEB-skemas noteer eersdaags
MultiChoice en Media24 se bemagtigingsaandeleskemas noteer in Oktober op een van Suid-Afrika se nuwe beurse, die Equity Express Securities Exchange. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Parlement wil Ben la Grange dagvaar
Dis koue voete, meen parlementariërs oor Ben la Grange, voormalige finansiële hoof van Steinhoff, skielik nie meer in die parlement wil kom getuig nie. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 'Vreesbevange' SAID-werkers, ly aan trauma
Mense wat by die SAID werk, ly aan post-traumatiese stres, het die Nugent-kommissie van ondersoek Dinsdag gehoor. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Adcock verwag wins gaan skerp styg
Die farmaseutiese maatskappy Adcock Ingram verwag sy wesensverdienste per aandeel gaan stewig hoër wees in die jaar tot einde Junie. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Imperial wil sy motorafdeling afsonderlik noteer
Imperial Holdings gaan sy motorafdeling Motus ontbondel en afsonderlik op die JSE noteer. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Shoprite se wins daal, dividend krimp
Shoprite se wins het in die boekjaar tot einde Junie met 4% tot R5,2 miljard gedaal. 'n Kleiner dividend is ook verklaar as verlede jaar. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 MiWay gooi wal ná ‘Bird Island’-twiet
Die direksie van die versekeraar MiWay het Maandagaand ’n verklaring uitgereik in reaksie op die omstrede twiet wat sy uitvoerende hoof, René Otto, verlede week geskryf het. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Ons gaan nie oor spioenasie-eenheid praat
Volgens regter Robert Nugent stel die kommissie nie daarin belang om tydens die verhoor op die geheime spioenasie-eenheid te fokus nie. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Harmony Gold ly verlies, al verkoop hy meer goud
Goeie produksiesyfers en verkope kon nie ’n enorme waardevermindering by Harmony Gold teenwerk om te keer dat hy ’n verlies ly nie. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 FutureGrowth ontken hy het koppe by Transnet geëis
Die batebestuurder FutureGrowth Asset Management ontken dat hy Transnet gevra het om van Siyabonga Gama as uitvoerende hoof ontslae te raak. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Britte wil méér uitvoer ná Brexit
Die Britse regering gaan Dinsdag ’n nuwe plan bekendmaak om sy uitvoer tot soveel as 35% van die bruto binnelandse produk te verhoog. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 JSE beboet Steinhoff-filiaal met R1 miljoen
Die JSE het Steinhoff Investment Holdings Dinsdag beboet omdat hy die mark nie ingelig het van sy afgradering deur Moody’s Investors Service nie. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Nog sakelui hof toe oor afsny van Emfuleni se krag
Nog ondernemings gaan die hooggeregshof nader om te keer dat Eskom die Emfuleni-munisipaliteit se krag Vrydag weens wanbetaling afsny. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Kragprobleme en toestel wat ontplof
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Trump hap na Powell, dollar skrik
Die rand het Dinsdagoggend effens verstewig nadat die dollar wêreldwyd teenoor ander geldeenhede teruggesak het. Sake (21-08-2018)
Netwerk24 Thuli spoel mond uit oor vroue se laer salarisse
Adv. Thuli Madonsela, een van Suid-Afrika se bekendste beroepsvroue, het eerstehandse ervaring van hoe verskillend mans en vroue ten opsigte van vergoeding behandel word. Sake (21-08-2018)